Rocky Point

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Rocky Point in Rooi-Els is op 'n rotsrif geleë en spog met 'n pragtige, onbelemmerde see-uitsig. Alhoewel dit steeds naby Kaapstad is, sal gaste voel asof hulle in die platteland kuier met net die gedruis van die branders en die geroep van die robbe in hulle ore. Gaste kan lekker op die gemaklike dagbed op die dek ontspan en walviskyk.

Rocky Point het 'n uitstekende ligging op die punt van 'n rotsuitloper met sy eie skiereiland waar walvisse en dolfyne gereeld baljaar en Kaapse pelsrobbe ontspan.

Verblyf word op die boonste verdieping van 'n huis teen die see aangebied en het sy eie ingang. Dit beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers, waarvan die een 'n stort het en die ander een 'n stort-oor-bad het. Egiptiese katoenlinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Rocky Point spog met leermeubels in 'n ruim sitkamer, asemrowende uitsigte vanaf al die vertrekke en 'n luukse stoep met 'n uitsig oor die see.

Met niks tussen die huis, die see en die punt nie, kan alles vanaf 'n gemaklike rusbank of sonnige dagbed waardeer word. Die avonturiers kan lekker in die see swem of die rotspoele verken, terwyl die son lekker warm bak.

Slaapplek

'n Bespreking by Rocky Point sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rocky Point gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 R2 790 per nag (vir 6 mense)

Kry 10% af. Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false