Rod's Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rod's Self-catering is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp, Gordonsbaai, geleë. Hierdie woonstel op die onderste verdieping is 1,2 km vanaf die strand en slegs 500 m vanaf 'n winkelsentrum waar 'n wassery beskikbaar is. Bikini Beach, 'n Blouvlagstrand, is sleg 5 min se ry ver. Daar is ook talle restaurante in die omgewing. Die woonstel is naby die hawe geleë, waar bootritte bespreek kan word.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is nog 'n stapelbed in die leefarea wat van mekaar afgehaal kan word op versoek.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer is ingerig met gemaklike leerbanke en 'n TV met DStv. Daar is 'n binnebraai-area met 'n eetkamertafel wat sitplek bied vir 6 gaste.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad (waterbeperkings - mag miskien nie in gebruik wees nie) en braaiplek. Die kompleks het 24-uur sekuriteit by die hek.

Slaapplek

'n Bespreking by Rod's Self-catering sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Slaapsaalbed

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rod's Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]