Rod's View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rod's View is op die strandfront in Sheffield Beach aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus geleë. Die instansie bied see-uitsigte en direkte toegang tot die strand.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede wat elkeen 2 en suite-slaapkamers het en slaapplek aan 5 mense kan bied. Albei eenhede is op 1 groot strandfront-perseel. Die hoofslaapkamer in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Elke eenheid is 137 m² met ’n groot dekarea buite.

Die eenhede beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuise is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 6, terwyl die sitarea gemaklike sitplek bied.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rod's View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za