LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rod's View | LekkeSlaap
+33

Rod's View

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Rod's View
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melantha B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melantha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful apartment with direct access to the beach.

The beach is quiet and beautiful and clean. The apartment has everything you will need for self-catering and is spacious. This is a beautiful place to stay in Sheffield beach.

Rod's View's terugvoer

Thanks so much Melantha, glad to hear you had a lovely stay at Rod's View and we look forward to seeing you again. Thank you for your kind words. Best wishes to you both.

Rod's View
Marius P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Gesin met tieners

Een van die beste en netjiesste plekke waar ek nog was.

Wonderlik, wonderlik. Met aankoms na ’n lang rit was daar koffie en beskuit en melk in die yskas - al die klein dingetjies tel groot punte. Rod's View het ’n uitstekende uitsig en volledige kombuis. Daar is regtig niks wat ’n mens kort kom nie. Liz is ’n uitstekende gasvrou, die plek word regtig netjies in stand gehou en opgegradeer. Ek sal Rod's view altyd aan almal aanbeveel. Hulle gaan my beslis weer binne ’n maand of twee se tyd weer sien.

Rod's View's terugvoer

Thank you so much for your lovely words Marius! You were wonderful guests, we so enjoyed having you stay at Rod's View. So friendly and respectful of the cottage. You and your family are welcome back anytime and we look forward to see you again! Best wishes to you all.

Rod's View
Wayne O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne O
Gesin met klein kinders

Brilliant sea view with easy and quick access to the beach, modern design with a practical layout. We enjoyed the stay and will definitely recommend Rod's View.

Sien sterre

Rod's View's terugvoer

Hi Wayne,
Thank you very much for your kind words, and glad you had a lovely time at Sheffield beach and Rod's View. Best wishes to you all.

Rod's View
Nina K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina K
Gesin met tieners

As jy op soek is na 'n pragtige privaat selfsorghuis op die strand, dan is dit die een!

Buiten die goed-toegeruste selfsorghuis, het die klein dingetjies ons baie beïndruk. Die boks koekies, koffie, tee en suiker is voorsien, die melk in die yskas om vir jou 'n koppie koffie te maak as jy aankom. Die bad en strandhanddoeke. Die vuurmaakhout vir die eerste braai. Uitstekende gehalte van lakens en dekens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

If you are looking for a private beautiful self-catering house on the beach, this is the one!

Apart from the well equip self-catering house, the little things impressed us a lot. The box of biscuits, coffee, tea and sugar were supplied, the milk in the fridge to make yourself a cup of coffee when you arrive. The bath and beach towels. The firewood for the first braai. Excellent quality of bed sheets and duvets.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rod's View's terugvoer

Hi Nina,
Thank you so much for your kind words and review on travel ground, it is greatly appreciated! It was lovely to meet you and your family and we hope to see you again.
Best wishes always, Liz.

Rod's View
Christel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V
Gesin met tieners

Aangenaam verras met uitsig en eenheid no.2. Omgewing pragtig!

Mary het ons met ons aankoms by die eenheid ontmoet en alles uitgewys. Haar vriendelikheid het ons dadelik laat welkom en tuis voel. Ons dogter wat gedurende die langnaweek haar 21ste verjaarsdag gevier het is bederf met 'n geskenkie en heerlike koek. Daar was selfs vars melk in die yskas en 'n sak ys in die vrieskas. Die eenheid was netjies, skoon en volledig toegerus. Daar was swemhanddoeke, bordspeletjies, volledige DStv en WiFi. Die omgewing bied meer as genoeg eetplekke en verskeie winkelsentrums naby die eenheid. Die uitsig is natuurlik fantasties en rustig. Ons harte was maar seer met ons vertrek na 'n heerlike paar dae by Rod's view. Dankie Mary, Liz en Paul.

Rod's View's terugvoer

Thank you for your kind words and we so enjoyed having you stay at Rod's View. You and your family are welcome back anytime. We look forward to seeing you again and wishing you and your family the best!!
Kind regards,
Mary, Paul and Liz

Rod's View
Jacques B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Lieflike plekkie as jy privaatheid verkies.

Liz is 'n wonderlike gasvrou, en geen moeite is vir haar te veel nie. Die plekkie is modern, en baie goed toegerus. Het selfs privaat toegang tot die strand.

Rod's View's terugvoer

Baie, baie dankie! Thank you for your kind words and we hope to see your family back again in the future. You are welcome back anytime.

Rod's View
Renate C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek op die see.

Dit is 'n heerlike plek naby aan alles, baie rustig met alles wat jy nodig het. Ons sal vir seker weer wil gaan. Daar kort net 'n skottelgoedwasser.

Rod's View's terugvoer

Thank you so much, for your kind words Renate. We so enjoyed having you and your family stay at Rod's View. We are looking forward to seeing you again.

Rod's View
Nanette E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette E
Gesin met tieners

Absoluut fantasties, will definitief weer soontoe gaan.

Ons het ‘n ongelooflike tyd daar gehad. Die mense wat die plek besit is fantasties en het ons verblyf definitief die moeite werd gemaak. Daar was alles wat ons nodig gehad het en die ligging is ‘amazing’. Ideaal vir iemand wat regtig lekker wil gaan rus en die strand wil geniet.

Rod's View's terugvoer

Dear Nanette and family,

It was lovely to have you stay. You are most welcome to visit us again in future.

Have a fantastic 2018 ahead!

Rod's View
Jolene S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see-uitsig.

Netjies en skoon. Alles wat benodig word. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Asemrowende see-uitsig vanaf stoep. Sal beslis weer gaan.

Rod's View's terugvoer

Thank you so much, we look forward to having you again at Rod's View on the beach!

Rod's View
Riana R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana R
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging!

Baie netjies. Op die strand.

Rod's View's terugvoer

Thank you so much, we look forward to having you at Rod's View again in the future!

Rod's View
Lukas M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M
Gesin met klein kinders

Perfek

Perfekte netheid, perfekte diens, perfekte ligging. Ek sal die verblyf aan enige persoon aanbeveel.

Rod's View's terugvoer

Thanks so much! We hope to have you at Rod's View again soon! All the best to you and your family!

Rod's View
Andre D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Rustig

Was baie lekker - baie dankie.

Rod's View's terugvoer

Thank you so much! We look forward to having you stay at Rod's View again! All the very best to you and your family!

Rod's View
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 89, Sheffield Beach, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxNTFmOGViLTYxMTktNDkxYS05ODkxLWVjMTUwZGFiMzdkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 89 Colwyn Drive Sheffield Beach 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.478479965235 31.261946707964
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!