Tuine Akkommodasie by Roeland Apartment | LekkeSlaap
+11

Roeland Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roeland Square Eenheid 45, hoek van Drury-laan en Roelandstraat 66B, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roeland Apartment bied gasteverblyf in Kaapstad se middestad. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die sakekern.

Hierdie solderwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n muur en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Aangrensend aan die bed is die kombuisie wat basiese verhitgeriewe en eetgerei het, soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Teenoor die kombuisie is 'n sitarea met banke en 'n TV. Die sitkamer lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die kompleks en op Tafelberg. Deur die vensters van die woonstel kan 'n mens Leeukop en die omliggende omgewing sien. Die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. Die kompleks is ook naby restaurante, winkels, naglewe, museums en binne 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Roeland Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Roeland Square Eenheid 45, hoek van Drury-laan en Roelandstraat 66B, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roeland Square Eenheid 45, hoek van Drury-laan en Roelandstraat 66B, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3bf5114cff2a9c8a5247b82ca2727a91bdb1d95a788ba1a5512e78214f39a12237a30f89792b67315a0c17d76585b2444eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) Unit 45 Roeland Square, 66B Corner of Drury Lane and Roeland Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.930980920173 18.422802507935
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za