Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roes in Vrede

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Roes in Vrede is 'n bekoorlike eenheid in Danabaai en 'n hanetreetjie vanaf die pragtige strande, asook 10 minute se ry vanaf Mosselbaai wat vir sy opwindende restaurante en koffiewinkels bekend is.

Die tweeslaapkamereenheid is vir selfsorg ingerig en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbanke en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, enkelbed en 'n lessenaar. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en aparte toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n privaat binnehof met meubels en 'n Weber-braai wat lei na 'n agterplaas met 'n klimraam en 'n grasperk waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Mosselbaai spog met wêreldklasstrande en opwindende aktiwiteite wat die hele gesin kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Roes in Vrede sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Roes in Vrede
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roes in Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 22, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb54c10f6a45c631aa7ec79c08448f51af5e7f0a0b21017641e7a95011dc2f50f2001c258a07e0c688c97a860948940c8be76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 22 Aalwyn Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.194090113377 22.048274406152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem