Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie by Roes-se-moes | LekkeSlaap
+10
+10

Roes-se-moes

B&B
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Riebeeck Straat, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roes-se-moes is in Kestell geleë en is net 'n entjie van die hoofweg tussen Bloemfontein en Durban af. Ons bied gerieflike en suite-akkommodasie. Ons is ongeveer 45 km van Clarens en die Golden Gate Nasionale Park en net 28 km van Phuthaditjhaba af.

Gaste kan kies tussen 2 en suite-dubbelkamers. Die eerste kamer is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed, 2 bedtafeltjies met leeslampe en 'n klein tafel met 'n stoel. Die badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens elk en 'n bedtafeltjie met 'n lampie. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers sluit handdoeke en linne in. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in al die kamers. 'n Heerlike ontbyt word ingesluit by jou verblyf.

Roes-se-moes het ook 'n gerieflike koffie- en geskenkwinkel waar gaste kan ontspan, ontbyt of middagete eet en musiek kan luister. DStv is beskikbaar in die gemeenskaplike area. Die tuin het addisionele sitplek waar gaste gedurende die dag kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ligging

  • 25 Van Riebeeck Straat, Kestell, 9860, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Riebeeck Straat, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZDc4OThlLWI5ZTAtNGU5YS1hYzEwLWFjYzFjMDI4YzI3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 25 Van Riebeeck street Kestell 9860 Vrystaat 086 999 0018 09:00-18:00 10:00 -28.3093899 28.703782
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za