Parys Akkommodasie by Rolo House | LekkeSlaap
+13
+13

Rolo House

  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guineafowl-laan 2879, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rolo House is 'n luukse selfsorghuis wat op die Parys Golf and Country-landgoed geleë is. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af, en hier kan gaste wakker word met net die getjilp van voëltjies en die klank van 'n kabbelende stroompie wat die stilte breek.

Verblyf word aangebied in 2 luukse kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n dubbelstort en bad. Daar is nog 2 standaard en suite-kamers waarvan een ingerig is met 2 enkelbeddens.

Rolo House bied 'n groot leefarea met tafeltennis en 'n kaggel, wat lei na 'n stoep wat uitkyk oor die swembad (met 'n veiligheidsnet) en tuin. Die groot onderdakplaasstoep op die grondvloer het braaigeriewe, en kyk uit oor die riviertjie wat hier verbykabbel. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, yskas, wasmasjien en tuimeldroër. Lugversorging is in sekere dele van die huis beskikbaar, en daar is 'n privaat buite-swembad en parkeerplek op die perseel. Klein tot mediumgrootte troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël is.

Skoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste, daar is 'n skeepshelling op die landgoed, en gaste het ook toegang tot die landgoed se gholfgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Rolo House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Rolo House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Guineafowl-laan 2879, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rolo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guineafowl-laan 2879, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADdj9Zz4L372KCaTqDVumIXik7OWdwHwmB11VAlQTE7GvDQL6XG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 2879 Guineafowl Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.893860808078 27.459396421909
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za