Roman Rock Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

ROMAN ROCK APARTMENTS, 21 Dorriesstraat, kyk oor Fisherman's Beach in Simonstad.

Die onbelemmerde see-uitsig van die woonstelle is asemrowend. 'n Private balkon met sonbeddens is die ideale plek om jou etes te geniet.

10 minute se stap sal jou na Bouldersstrand neem waar 'n pikkewynkolonie broei.

Elke woonstel het 'n en suite badkamer met koningsgrootte bed, die ruim sitkamer/eetkamer het twee ekstra beddens.

Ons bied DSTV/satelliet TV, WiFi, veilige parkering goeie sekuriteit, braaifasiliteite.
Goed toegerus met alle kombuisfasiliteite om 'n ete voor te berei.

Sentraal geleë om alle toeriste-aantreklikhede maklik te bereik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roman Rock Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false