Romans Rest Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Romans Rest Guest House is in Carletonville en is sentraal en net 'n paar minute se ry vanaf die wêreld se diepste en rykste goudmyne. Dis net 45 minute vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Potchefstroom op die N12.

By Romans Rest Guest House kan gaste wonderlike verblyfgeriewe en diens ervaar. Verblyf word gebied in enkel-, dubbel- of 2-enkelbedkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n 55" slim-TV met Netflix- en DStv-kanale, 'n kluis, strykyster en strykplank, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugversorging en ondervloersverhitting. Gratis WiFi en swemhanddoeke is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdak-swembad, 'n grootskerm-TV vir rugby en sport, asook 'n eetarea by die swembad. Roman's Rest Guest House bied 'n restaurant en 'n wasgoeddiens.

Die gastehuis het 'n 9 voet-muur met spykers, elektriese omheining en 24 uur-sekuriteitskamera-toesig. Al die kamers het 'n veiligheidshek en paniekknoppies. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Romans Rest Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za