LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ron Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+18

Ron Bed and Breakfast

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 126, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ron Bed and Breakfast bied gastekamers in Roodepoort. Dié gastehuis is net 6 km vanaf die Clearwater- en Westgate winkelsentrums en ander geriewe in die omtrek.

Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met satelliet-kanale, 'n kombuisie met geriewe om kos warm te maak en 'n lessenaar in elke kamer.

'n Vol Engelse of Ierse ontbyt word in die eetarea bedien en aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste. Die gastehuis het gratis WiFi, braaigeriewe, 'n gastesitkamer, wasgoeddiens en veilige parkeerplek.

Ron Bed and Breakfast is net 9 km van Strubens Valley Rock Climbing af en is sowat 35 km van Lanseria Internasionale Lughawe en 65,5 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Ron Bed and Breakfast
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Kingfisher-straat 126, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Ron Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 126, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6LwPK8yJbMxX3e50s2DjcZftp8E4EWm0uc5z9XWjNcS7RJCoLo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 126 Kingfisher Street Roodepoort 1724 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.14524875201 27.88324713707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!