Rondebosch Akkommodasie by Rondebosch Oaks 45 | LekkeSlaap
+6
+6

Rondebosch Oaks 45

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albionweg, Rondebosch Oaks 45 , Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rondebosch Oaks 45 is in Rondebosch aan die voet van Duiwelspiek in Kaapstad se Suidelike Voorstede. Dis 'n gesogte woonbuurt weens die sentrale ligging en lieflike berg-uitsig.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n lessenaar, TV met DStv en ingeboude kaste. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge en trekpleisters in Kaapstad sluit 'n besoek aan Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en verskeie eetplekke in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rondebosch Oaks 45 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Albionweg, Rondebosch Oaks 45 , Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albionweg, Rondebosch Oaks 45 , Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA987116903781783b47482d10520bfd20a23a6b60204fc0305409d77aec141e969a982f9b6289fd0fc10e8e29e401aa655f11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) Albion Road 45 Rondebosch Oaks 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.966138 18.472703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za