+40
Selfsorg in Magoebaskloof

Rondebossie Farm Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ignus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Pragtig en kindervriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die plaas is kindervriendelik, goed geleë en het baie mooi uitsigte. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
1 nag
5.0
Mei 2026

Pragtige area. Eenheid gemaklik en goed toegerus. Ons het net een aand oorgebly en kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Baie vriendelike ontvangs en naby die hoofpad. Die linne en bed is 'n aanwins vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A most comfortable stay. Rondebossie Farm Retreat was very comfortable, the location was perfect. It was lovely and tranquil. The cottage was beautifully appointed and everything that we needed was right there. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lieflik, skoon en rustig. Ons het baie lekker gebly, al het dit die hele tyd gereën! Sal moet teruggaan om die plek ordentlik te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike en netjiese eenheid met 'n ware plaasgevoel. Baie dankie vir die opgradering na die Cottage. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel H
1 nag
5.0
Sep 2025

Skoon en netjiese plekkie, warm atmosfeer. Verblyf was perfek gewees. Plekkie is netjies en skoon. Ek gaan beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely. It was comfortable and clean! Checked all the boxes! Lovely place and all the farm animals were welcoming as well (all the dogs greeted us and the friendly farm cats).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect stop over to or from the Hoedspruit area. Excellent stay, affordable, clean, safe, comfortable with helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit het gevoel soos rus en natuur. Dit was baie lekker, warm beddegoed, 'n baie mooi area en plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Houtbosdorp Road, Rondebossie Farm Retreat, Magoebaskloof, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9fca8c3c6ce85094687501216f968ce29429a401b051bbbf33ca4069818d4fcb8551c8362e85a99b1c4de80d59407ca4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Houtbosdorp Road Rondebossie Farm Retreat 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.868601399104 29.99430501522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang