LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rondefontein Guest Farm | LekkeSlaap
+16

Rondefontein Guest Farm

96 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rondefontein Guest Farm is 'n Merino-plaas en is in Springfontein.

Verblyf is beskikbaar in 5 chalets en 2 gesin-chalets. Rondom die chalets is daar lowerryke tuine en as gaste gelukkig is kan hulle dalk 'n hasie of 2 gewaar. Die plaas het 'n swembad, 'n kroeg en 'n eetkamer met DStv, lugversorging en 'n kaggel. Lekker Karoolam of 'n Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Op die plaas kan gaste die pragtige suidelike Vrystaatse-uitsig, staproetes, fietsry of voëlkyk geniet. Die Vrystaatse sonsondergange is definitief is iets om te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 96 resensies vir Rondefontein Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Rondefontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMjFjODE5LWZjYzMtNDRmOC05MWRmLTFlYjQ2Y2YzMTQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 96 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!