LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rondefontein Guest Farm | LekkeSlaap
+16

Rondefontein Guest Farm

112 resensies
Gastehuis
Die Stal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Stal is 'n gesin-chalet met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in dieselfde kamer, maar word geskei met 'n deur. Die en suite-badkamer het 'n bad en die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf en ketel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R90 pp en moet die aand voor die tyd bespreek word. Aandete is beskikbaar teen R180 pp en moet 'n dag voor die tyd bespreek word. Kinders onder 12 betaal halfprys vir ontbyt en aandete. Kinders onder 2 betaal R30 per ete.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dorper
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dorper het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, wasbak en ketel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen R90 pp en moet die aand voor die tyd bespreek word. Aandete is beskikbaar teen R180 pp en moet 'n dag voor die tyd bespreek word. Kinders onder 12 betaal halfprys vir ontbyt en aandete. Kinders onder 2 betaal R30 per ete.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondefontein Gasteplaas, Springfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMjFjODE5LWZjYzMtNDRmOC05MWRmLTFlYjQ2Y2YzMTQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 112 5 1 5 Rondefontein Guest Farm Springfontein 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.241300577361 25.705990791321
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!