LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rondene Accommodation | LekkeSlaap
+43

Rondene Accommodation

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 519, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rondene Accommodation bied selfsorgverblyf naby die strand in Chintsa Oos, aan die Wildekus in die Oos-Kaap. Chintsa Oos is ongeveer 38 km vanaf Oos-Londen by die mond van die Chintsarivier. Die omgewing spog met pragtige strande en is gewild vir sy doendinge onder meer visvang, perdry en voetslaan.

Verblyf is in 'n tweeslaapkamerhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 gaste, en daar is 2 woonstelle wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Elke eenheid het sy eie kombuisgeriewe, leefarea en braaigeriewe.

Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie. Gratis WiFi is beskikbaar, asook veilige parkeerplek op die perseel agter die hek.

Rondene Accommodation is naby restaurante, 'n kroeg, drankwinkel, vulstasie, koffiehuis, tennisbane en rolbalbane. Ander nabygeleë plekke sluit Inkwenkwezi-wildreservaat en die Olive Wood-gholfbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Rondene Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dolfynrylaan 519, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rondene Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 519, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNThjY2Q3LWM5N2UtNDJmNi1iNzUxLTFjNjVhNGM3YjcxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 519 Dolphin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.82169 28.114657
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!