Ronderus Gasteplaas
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronderus Plaas, Langs die R34, Memel, 2970, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 750 per nag (vir 10 persone)
Beskrywing
Ronderus Gasteplaas is 30 km buite Memel en Verkykerskop en bied 'n ontspanne selfsorg-wegbreek aan 10 gaste op 'n plaas.
Verblyf is beskikbaar in 1 rondawel wat geskik is vir 6 gaste, 'n aparte eenheid wat geskik is vir 4 gaste en daar is 'n lapa met 'n kombuis en braaigeriewe.
Die rondawel het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort, bad en toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die rondawel het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die aparte eenheid het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne and badhanddoeke word vir elke eenheid voorsien.
Die ruim lapa het 'n gemaklike sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die plaas het bergfiets-, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan voëlkyk, visvang of net ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Ronderus Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Ronderus Plaas, Langs die R34, Memel, 2970, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronderus Plaas, Langs die R34, Memel, 2970, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom