Ronique's Guest House
Beskrywing
Ronique's Guest House bied smaakvolle verblyf in Rustenburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe.
Akkommodasie by Ronique’s Guest House bestaan uit 5 slaapkamers, wat elkeen ten volle gemeubileer is. Die kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Geriewe in al die kamers sluit in: 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt en/of aandete is beskikbaar op versoek en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ronique's Guest House is naby winkels, 'n kollege, 'n gholfbaan en ander geriewe.
Kenmerke
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Ronique's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |