Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roode Bloem Farm House

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 R664 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roode Bloem Farm House is 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas, 10 minute se ry vanaf Graaff-Reinet se middedorp, geleë is.

Verblyf word gebied in 5 gastekamers en 'n aparte gesinskamer. Die gastekamers is in die hoofhuis en 4 van die kamers het en suite-badkamers. Die vyfde kamer het 'n aparte privaat badkamer. Die gesinseenheid is apart van die hoofgebou en het slaapplek vir 4 volwassenes. Dié eenheid het 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike eetarea en kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei. Daar is ook braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie, sleepwaentjies en karavane.

Dié plaas het ook 'n paar wildspesies wat dikwels die perseel besoek. Roode Bloem Farm House bied ideale oornagverblyf onderweg na Nieu-Bethesda en Camdeboo Nasionale Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Roode Bloem Farm House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Roode Bloem Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Vanaf R830
R830 R664
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Bloem-plaas, Middleburg-pad (N9), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a685309efe4ec080c84eff29d2b088b386d70b61991a42fff13ddc39c0fdaf64d0684c830845d1b6aedfc82fa5046b6b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R830 nouVanaf R664 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Roode Bloem Farm Middleburg Road (N9) 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.173669102281 24.576120972633