Roodegrond Rivier Kamp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roodegrond RivierKamp is geleë op 'n werkende sitrus- en aartappelplaas, 8 km vanaf die natuurryke en rustige Patensie. Gaste ry deur die lemoentuine en aartappellande om by die kampeerterrein uit te kom. Die plaas is op pad na die Baviaanskloof, langs die Gamtoosrivier.

Daar is 'n gemeenskaplike ablusieblok met warm storte, spoeltoilette en 'n opwasarea. Krag, water en braaidromme word voorsien. Gaste is welkom om gebruik te maak van die 2 kanoes wat beskikbaar is. Braaihout kan vooraf teen 'n ekstra koste bestel word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Gaste kan swem, kanovaar en hengel of in die omtrek voetslaan of bergfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roodegrond Rivier Kamp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R180 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za