Bredasdorp Akkommodasie by Rooftops | LekkeSlaap
+14
+14

Rooftops

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooftops is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 in Bredasdorp en het 'n uitsig oor die dorp.

Dié oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttoonbank.

'n TV is ook in die eenheid beskikbaar en gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Bredasdorp bied verskeie restaurante en kafee's en gaste kan die P.E. Roux-gedenktuin en die skeepswrakmuseum besoek of 'n historiese wandeling deur die dorp maak. Gaste kan ook die Heuningberg Natuurreservaat besoek vir voetslaan- en voëlkykgeleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooftops sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rooftops
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooftops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za