Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooftops

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Rooftops
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Lekker blyplek met alles wat nodig was. Die gashere is uitstekend en het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Gesin met tieners

Ontspanne, rustige atmosfeer.

Ons was baie vriendelik ontvang. Hul plek is baie mooi, netjies en skoon. Ons het die bederfies baie waardeer, soos die cappuccino koffies, sepies en goedjies in badkamer, sjokolades op die bed. Daar was selfs ontbytpap, beskuit en jogurt vir ons uitgesit. Ek sal definitief weer gaan! Beveel dit graag vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Aangename verblyf.

Aangename verblyf, alles is baie netjies, vriendelike diens, spesiale waardering vir koffie-voorraad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anet V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustg.

Dis stil, pragtig en perfek. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly reception, neat and perfect for what we needed.

I would recommend rooftops to anyone visiting Bredasdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gemaklik en dit was vriendelik ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

My tweede keer en sal altyd terug gaan, want dis lekker ruim en het al die geriewe wat benodig word en gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Was al by 'n paar plekke in Bredasdorp, maar Rooftops is so ver die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Rooftops is baie veilig, rustig en naby aan alles geleë ons het ons tydjie daar baie geniet. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige ontspantyd na bedrywige dag by Agulhas en Arniston.

Kon net ontspan en so wêreld om jou vergeet. Rooftop is werklik op die stadium een van ons gunsteling slaapplekke, en ons het al baie plekke oorgebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rooftops is tops.

Ons het baie lekker gebly by Rooftops, mens kan sien die eienaars het hulle hele hart in die plekkie gesit want jy voel so tuis en als is so mooi en gemaklik en baie veilig. Die uitsig van die kamer venster wat oor die dorp strek is pragtig. Rooftops het al ons verwagtinge oortref van die koffie/tee/melk en beskuit tot muesli en jogurt en al die klein stortgels ens. wat vir ons gebruik was. Daar is ook wifi en TV en genoeg leesstof. Ons sal definitief weer by Rooftops bly as ons in Bredasdorp is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leatitia M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home. Spacious and very comfortable for me and my partner. We enjoyed our stay very much and the host was very helpful and received us very kindly.

Everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oorgeslaap.

Geen ongerief, eerder meer as die verwagte vind mens hier. Tot filter koffie word voorsien. Vriendelike Eienaars. Dis baie skoon en gerieflik met genoeg ruimte om te kan asemhaal en net te ontspan. Die uitkyk oor Bredasdorp is ook mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zendre S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zendre S
Besigheidsreis

Heerlike beddegoed. Smaakvol.

Volledig toegerus. WiFi. TV met alles wat jy sou wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O

Oornag saam met man en seun.

Rooftops is 'n pragtige kamer bo-op die garage gebou, heeltemal apart van die eienaar se huis. Dit is ruim, skoon en netjies en nog mooier as die foto's! Daar is moeite gedoen met die dekor van die kamer en klein details laat mens sommer tuis voel. Die uitsig oor die 'rooftops' vang dadelik die oog en die naam is dus baie gepas. Reginald en Priscilla het ons so vriendelik ontvang en dit was sommer lekker om met hulle 'n geselsie aan te knoop. Ons sal beslis weer by Rooftops gaan oorslaap en kan die plekkie werklik aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
An-mari S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
An-mari S
Enkelreisiger

Netjies en baie goed ingerig, hulpvaardige diens.

Die kamer was baie netjies met 'n mooi uitsig oor die dorp. Alles was daar wat mens moontlik kon nodig hê en die eienaar was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watter wonderlike ervaring, sal beslis weer hierdie stukkie paradys besoek.

Die rustige en netjiese plekkie sal beslis weer van ons hoor. Eienaars baie vriendelik en alles so skoon en vars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en netjies!

Die plek was uitgerus met alles wat ons kan nodig he. Netjies en skoon. Ons was vriendelik ontvang en goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Uitstekend.

Skoon, netjies en baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die ruim kamer is netjies, skoon en baie goed toegerus en het ons baie meer gebied as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 23, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63bc6ddf7b5804732361ab21c3c74499d634ca16298382b69c6d1ef91b934307d47e0d1ad7d75e11046da7195420906bf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 23 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.5323 20.0351399