Rooibank
Beskrywing
Ons het 3 chalets. Elke chalet het 'n selfsorgkombuis en 'n eetarea. Elke kombuis is ten volle toegerus en kombuisgerei word voorsien. Die chalets het lugversorging en 'n TV's met sekere DStv-kanale. En elke chalet het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en 'n braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eden’s Den is 'n luukse vierslaapkamerhuis wat van klippe op die plaas gebou is. Dié rondawel-tipe huis het 2 verdiepings en is modern toegerus. Die Afrika-dekor skep 'n bosveld-atmosfeer. Die slaapplek en die badkamers is op die boonste verdieping. Die kombuis is onder en ten volle toegerus vir 8 mense (voorsiening kan gemaak word vir meer mense). Let asseblief op dat dit selfsorgverblyf is en dat die geriewe dalk met ander gaste gedeel sal moet word.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bushveld House beskik oor 4 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers met storte. Daar is ook 'n kombuis, skottelgoedwasser, eetkamer en groot sitkamer in die huis. Die eenheid het 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe en daar is onderdakparkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 13 & 16 Rooibankplaas, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom