LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooibank | LekkeSlaap
+52

Rooibank

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Rooibank
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nadia M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met vriende

'n Huis weg van die huis.

Geniet dit altyd vreeslik baie om op die plaas te gaan kuier. Wens ons kon elke naweek in die bosveld wees. Altyd skoon, netjies en ons kry net die beste!

Babara G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babara G
Saam met vriende

Beautiful and comfort.

The main house we stayed at was beautifully laid out. The owners were so nice they even allowed me to bring my dog who I think enjoyed the trip more than us! Thank you Helene. You guys were amazing.

Cheryl V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

A weekend away with my husband to spoil 3 elderly ladies.

We stayed in the bushveld house. This is fully equipped and wheelchair friendly. One massive kitchen, 4 rooms. It was advertised with 3 bathrooms but only had 2. There is a lovely veranda to relax under. The veranda doesn't have a view of the reserve's fence unless you walk around the side of the house. The swimming pool is a bit out of the way. Would have been lovely if the bushveld house had a pool. Otherwise a lovely stay. Dries was there to assist with any queries.

Tamsyn-lee M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn-lee M
Gesin met klein kinders

Great spot. Very relaxing.

Very nice and relaxed. Stunning house. The only thing was privacy with all the workers walking around. And all beds should be made before arrival. I would come back any day, love the place.

Roa D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roa D

It was a lovely stay and a beautiful property.

My family and I enjoyed our stay at Rooibank!

Robert H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert H
Gesin met klein kinders

Good family time.

Only the pool was close to another bungalow which invaded the privacy of those people who were dining outside while we were swimming.

Karen S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet but enough to enjoy, nearby places are also great, swimming pool on premises and Dries will assist with anything.

All the rooms are well equiped just remember to take a broom/mop for it is sand world. Big. Kitchen has more cutlery than usual. The people (Dries) are really doing good.

Sandra M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Gesin met tieners

Rustig en heerlik.

Ons was tuis in die twee chalets. Dit was super netjies en skoon. Rustige omgewing en vriendelike hulp van personeel.

Rolaine V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolaine V
Saam met vriende

Great! Was very peaceful.

We would very much like to go again.

Cobus V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Gesin met tieners

Ek sal Rooibank hoog aanbeveel vir 'n luilekker naweek!

Baie goeie diens, netjiese huis en dit is vreeslik veillig vir kinders om te ry met fietse. Goeie waarde vir geld! Kort net 'n swembad by die Die Bosveld Huis.

Claire B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire B
Gesin met klein kinders

Had a lovely stay. My kids really enjoyed the freedom of being on the farm.

Enjoyed our stay. Great location.

Christelle V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Gesin met klein kinders

Visit was too short.

From the start when we met Helene and Dries we felt at home. We fell in love with Oelof, the farm doggy with the best smile ever. Our Pitbull was at home the minute he arrived. The place was exceptionally clean and very private. We had a great long walks, kids enjoyed the pool and the upstairs bedrooms. More than value for money. We enjoyed it so much, we nearly stayed the entire week if it wasn't for work.

Eddie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie L

Baie lekker!

Dries, die opsigter, was baie aangenaam. Alles was mooi, skoon en netjies, het alles gehad wat ons benodig het.

Tarryn R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn R
Gesin met klein kinders

Rooibank is a stunning venue, the accommodation is very comfortable and fully equipped for every need.

You are surrounded by beautiful scenery made up of lush gardens, to the orchards which surround you. Great getaway for kids of all ages The staff are very friendly and happy to assist with any need. Will definitely be returning.

Lezinda R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezinda R
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en ons kon uitrus. Kinders het die swembad baie geniet.

Ons sien Rooibank sommer gou weer.

Eurika D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Ons het baie lekker gekuier en baie gerus.

Hierdie huis is lekker ruim en het ons almal die spasie gegee wat ons so nodig gehad het. Die 2 kinders het ook die ruimte van die plaas ongelooflik baie geniet. Netjiese huis wat baie goed onderhou word - dankie daarvoor!

Angela B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B
Saam met vriende

Perfect getaway for a group of friends or for families.

Beautiful spacious house perfect location for a weekend getaway. Lovely, safe pool area with an amazing view. Will definitely be back.

Jenni-lee L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni-lee L
Saam met vriende

Wonderful! We will be booking there again soon.

The owner, staff and facilities were wonderful. We loved everything about our time there.

Malcolm S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met vriende

Spacious house, with lots of room to entertain.

Being able to walk around the farm in a secure environment was great. Look forward to going back when the trees are in fruit. Management and staff were very friendly and helpful.

Tania H - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania H
Gesin met tieners

Great accommodation.

Lovely working farm. Peaceful. Like an oasis in the desert.

Adele B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met vriende

Absolutely stunning house that is well equipped. Felt like home away from home. The only thing needed at the house is a fire pit.

Very comfortable stay and Helene was so accommodating with everything. Was an amazing time spent at an amazing venue.

Sarah S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlike naweek gehad.

Stil en rustige naweek saam met kinders en kleinkinders. Die huis is baie goed ingerig met alles wat nodig is. Die feit dat ek my viervoetkind kon saamneem het baie getel. Hy het selfs maats gemaak met die vriendelike hondjie Olie van die eienaars. Ons sal beslis weer daar kuier.

Ronel G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Baie goeie ontvangs, pragtige plek. Baie rustige atmosfeer. Kan dalk aanbeveel dat hul braaiplek nou by kliphuis. Sal 'n aanwins wees, dis 'n stunning huis.

Andries D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Enkelreisiger

Rustig, mooi bokkies, gerieflik.

Rustig, mooi diere gesien. Tuin en braaiplekke baie mooi, gerieflik en netjies, basies ingerig. Yskas "raas" snags. Oorweeg dalk nuwe beddens en linne. Wegbreek baie geniet.

Hetty O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hetty O
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Die huis is ruim en netjies.

Desirie D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desirie D
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Hier kan jou siel rus.

Sal definitief aanbeveel vir gesinne of families. Ons het 'n baie positiewe ervaring gehad.

Marthie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Monica E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste sonsopkoms op die plaas en stilte waarna 'n mens smag as jy wil wegbreek van die stadsgejaag.

Dankie aan Dries wat altyd vriendelik en behulpsaam was gedurende ons verblyf. Chalet was skoon, netjies en het aan als voldoen wat jy benodig vir 'n naweekwegbreek. Sal definitief weer by jul vertoef vir ons volgende wegbreek.

Karlien V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien V
Saam met vriende

Ontspannend.

Ons naweek by rooibank was heerlik. 'n Ontspannende atmosfeer en pragtige omgewing. Ons sal definitief weer besoek. Die enigste kritiek sal wees dat daar nie badhanddoeke verskaf word nie (wat normaalweg by ander plekke teen dieselfde prys ingesluit word). Die kombuis is goed ingerig ek sal wel voorstel dat daar 'n lappie by die kombuis gesit word asook 'n n skêr in die laai.

Adriaan T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan T

Pragtige plek en baie behulpsaam.

Ons was 8 mense wat 'n rustige atmosfeer gesoek het met vriendelike mense en dit is presies wat ons gekry het.

Sue W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sue W
Saam met vriende

Dit was skoon maar baie basies.

Die verblyf is baie basies. Geen afdroograk vir skottelgoed, geen teepot of melkbeker, borde gechip. Geen gemakstoele nie, as mens TV wil kyk moet jy op 'n eetkamerstoel sit! Geen skoonmaakdiens nie (dit was wel Paasnaweek, maar nie eers vullis is verwyder nie of vir ons aangedui waar die vullisdromme is nie). Badkamer se skuifdeur is baie moeilik om oop en toe te maak. Daar is op Goeie Vrydag en Saterdag geskaaf en gesweis aan 'n staalraam by die werkswinkel 100 m van ons chalet af. Ek was nie baie ingenome met die verblyf nie.

Marius F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Baie lekker , rustige ontspannings plaas/huis.

Baie netjies en gerieflik. Groot onthaalarea. Kort net aircon of waaiers (in die somerhitte). Muskiete 'n probleem maar dis deel van die plaaslewe. Lekker gekuier. Sal weer besoek.

Felix S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf in Dinokeng.

Ons groep vriende (en my woef-kinders) het Rooibank terdeë geniet. Dit is die ideale plek om te kom rus en so min as moontlik vir so lank as moontlik te doen. Daar is 'n heerlike, rustige en gerieflike atmosfeer, 'n lekker swembad om in af te koel en lekker paadjies om te gaan stap. Die diens was vriendelik en uitstekend. Gaan verseker weer hier 'n draai kom maak!

Johan L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met vriende

Netjies, goeie en vriendelike diens in mooi en ontspanne omgewing. Heerlike plaasatmosfeer.

Sien sterre.

Ettienne D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne D

Baie netjies en gasvry.

Baie aangenaam en gasvry!

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 13 & 16 Rooibankplaas, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee8791aa5974d1d6816ce7942c79555a7404d74790210e1262bda8e8fc80d628aeecf69a947ef7393f9813569c3342ee963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Portion 13 & 16, Rooibank Farm Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.366723896878 28.367937701477
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!