Hoedspruit Akkommodasie by Rooibos Bush Lodge | LekkeSlaap
+24

Rooibos Bush Lodge

Rooibos Bush Lodge
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Inligtingsboekies en padkaarte is by die lodge beskikbaar. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die glytarief. Ongelukkig word kinders onder 2 jaar nie toegelaat nie. Daar is 'n swembad sonder 'n net. Rook is verbode. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen partytjies of geleenthede mag gehou word nie. Reëls: Dit is 'n natuurreservaat, so geen geraas word toegelaat nie. Hommeltuie word onder geen omstandighede toegelaat nie. Wilde diere mag nie gevoer word nie. Geen stap of fietsry na sonsondergang of voor sonsopkoms word toegelaat nie. Die spoedgrens op die langgoed is 30 km per uur, oortreders sal beboet word. Inkloktyd: enige tyd na 14:00. Uitkloktyd: voor 10:00. Daar is gevaarlike diere op eiendom. Hoedspruit Wildlife Estate is 'n natuurreservaat en het wild op die landgoed.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R4 800
Vanaf R3 600
per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlife Estate, Rooibos-weg 555, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAglZHIvIBKYVKhofhc7RXYFBVSmJeZKL82d34TUwWNEDhafsU0U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 800, nou Vanaf R3 600  per nag (vir 6 persone) 10 5 1 5 Hoedspruit Wildlife Estate 555 Rooibos Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.341648996457 30.986280078521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za