Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooibos Luxury Bush Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 5 Mei 2024.

Naweekaanbod

Kry 25% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat kinders ten alle dop gehou moet word, want die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie.

Rook is verbode.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen partytjies, funksies of geraas word toegelaat nie. Geen musiek word binne of buite die eenheid toegelaat nie.

Hommeltuie word nie toegelaat nie.

Wilde diere mag nie gevoer word nie.

Gaste mag nie ná sonsondergang of voor sonsopkoms stap of fietsry nie.

Let asb. op dat daar gevaarlike diere op die perseel is. Hoedspruit Wildlandgoed is 'n natuurreservaat en daar is wild op die landgoed wat luiperds en hiënas insluit.

Die spoedgrens op die landgoed is 40 km per uur en oortreders sal beboet word.

Die eienaars woon op die eiendom en is beskikbaar indien gaste enige iets benodig.

Hierdie eiendom het 'n klein curio-vertoonlokaal op die eiendom waarin gaste kan rondkyk.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R3 000 R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 000
R3 000 R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rooibosweg 555, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cdcee482273ce050d815fe5ef7b03015b464ef39b16f06090d5f31350e6463350559c0c0b77f9a9f6d0468d7cec14cb3766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 555 Rooibos Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -24.341648996457 30.986280078521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem