Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Katinka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Rooidam Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Arno W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte van die Karoo vou jou toe en jy hoor weer jou eie hartklop.

Is 'n gesellige klein huisie met al die basiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Gesin met tieners

Net wat ek nodig gehad het.

Die klein huisie is heeltemaal "off grid". Die ligging is ook heeltemaal reg. Ons kon soveel fotos van die maan en sterre neem. Die sonsopkoms was ook heel besonders. Ons het buite gestaan en beskuit. Daar is min tot geen padgeraas terwyl ons daar gebly het. Dit is een van die min plekke waar ek graag weer sal wil gaan bly. Dalk langer volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou het uit haar pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen.

Ons het 'n veilige, rustige oorslaapplek nodig gehad op kort kennisgewing. Ons het eers om 3 uur in die nag aangekom en is gegun om ongestoord later te vertrek. Die Afrikamasker en die Buddha in die kombuis is die enigste steurende elemente vir ons. Sal definitief terugkeer vir 'n 3/4-dag besoek. Sal Gasvrou dan vra om asb. die 2 elemente te verwyder, indien moontlik. Lieflike beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon weer asemhaal.

Wat 'n groot verrassing toe ons daardie deur oopsluit. Die mooiste huisie in die vlaktes van die Karoo. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die lekkerste braaivleis vuur onder die helderste sterre. Ons kom weer kuier Ilda, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay in the cold Karoo.

Our hostess made sure we had everything we needed and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Pragtige plek met 'n mooi uitsig oor die Karoo ons gaan beslis weer soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename belewenis!

Ons het heerlik gekuier by Rooidam en is so dankbaar vir die natuur se eenvoud en stilte. Die eenheid is goed toegerus en die sak hout baie welkom gewees. Die vaalbosskerm was ons gunsteling kuierplek. Baie dankie Ilda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met tieners

Verskriklik baie mooi.

Sal enige tyd weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf, aangenaam verras.

Was bietjie skugter maar verblyf terdeë geniet, unieke ervaring vir kjnders, lekker skaaprib gebraai, vooraf gereël met eienaars. En om alles te kroon, 'n groot storm en baie reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H
Gesin met tieners

Exactly what we were looking for. Traveling from Johannesburg to the West Coast thus is the perfect stopover. Peaceful clean and everything we needed.

Lovely 2 bedroomed cottage. Beat as a pin. Great Lapa for a braai and to watch the beautiful sunsets. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egon S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egon S
Saam met vriende

Enjoyed my stay.

I thoroughly appreciated the place, felt save and it was just what I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D
Enkelreisiger

Delightful stay and love the location!

I will definitely return, just far away from the main road to be easily accessible and perfectly situated. Loved the full ice trays!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Gesin met tieners

Wat 'n aangename verrassing. Hierdie klein, wit huisie in die middel van nêrens, maar super netjies en moderne binne. Die stil, donker Karoonag, met sterre sover soos die oog kan sien, was vir ons stadskinders 'n groot bederf.

Ons het die kuiertjie vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Besigheidsreis

Clean, peaceful cottage.

Lovely stand-alone cottage about 1 km from the tar road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Ongelooflik!

Wat 'n klein juweel in die middel van niks en nowhere! Die huisie is pragtig binne met alles wat jou hart begeer. Die koolstofie was 'n groot pluspunt in die koue weer. Ilda die eienaar het regtig die ekstra myl gestap. Ons het selfs die lekkerste tuisgebakte beskuit gekry. Hierdie plekkie is 'n moet vir enige reisgenoot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R825
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R825
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R825
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R63, Konka-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0e4268d90cec7ad71df21732f75cd8dc17fffd320c905df01b117b32b52f39e78fff7f8ddb4d6a6181e658ebcb0d38c946f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R825 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Off the R63 Konka Farm 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -30.936297709088 21.938691733087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem