Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rooidam Cottages is die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Skiereiland in Britstown. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorg-ervaring perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die bied iets vir almal om te geniet, wat dit ideaal maak om die son te geniet en te ontspan.

Verblyf word gebied in 5 kothuise en 4 van die eenhede is losstaande. Elke kamer het 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n braai-area, veilige onderdakparkeerplek en WiFi op die perseel. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 606 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theresa K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar bly, lieflike plek.
Mei 2025
Zandri M
Gesin met tieners
5.0
Veilig, rustig, netjies en mooi! Rooidam is die perfekte oornag-akkommodasie vir reisigers. Die eenhede is volledig toegerus, dit is skoon en netjies,...
Sien meer
Mei 2025
Jacob V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely farm experience. We enjoyed our stay; the cottage and the furniture were well appointed to reflect a true farm stay experience. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Andre N
Gesin met klein kinders
5.0
Knus, met alle geriewe wat benodig word. Pragtige natuurskoon, vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.
Apr 2025
Gerhard L
Saam met lewensmaat
5.0
Dis ons 4de oornag by Rooidam - nog altyd baie tevrede en sal weer kom! Beste oornagplek tussen die Suid-Kaap en Kgalagadi!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 612

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rooidam Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlYzYxODg5LTgyYmQtNGIxNS05OGJlLTE2MWRmYTUxYmMzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 606 5 1 5 Rooidam Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.674775 23.448811111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang