Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooidam Farm Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam Plaas, 14 km vanaf Modderrivier, 8700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Rooidam Farm Accommodation bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas sowat 14 km buite Modderrivier. Dit is ideaal vir 'n groot groep wat 'n Karoo-ervaring wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, soek.

Dié verblyf bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 2 stapelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike boma-area met 'n tafel en stoele sowel as 'n vuurmaakplek waar gaste kan braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooidam Farm Accommodation sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Rooidam Plaas, 14 km vanaf Modderrivier, 8700, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooidam Plaas, 14 km vanaf Modderrivier, 8700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf202bcedf3d1752c035c39298ea9c839506536f051800d9484f95b8e83d7fcf000189afe9ff53bb133654c70673c1f5e0a78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 12) Rooidam Farm 14 km from Modderriver 8700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.022541563545 24.769352967758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem