Clarens Akkommodasie by Rooiland | LekkeSlaap
+35
+35

Rooiland

  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4 (Erf 258), Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooiland is in die pragtige drop Clarens geleë en is in ’n groen tuin met 'n pragtige berg-uitsig.

Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik Mountain View en Garden View. Albei eenhede is toegerus vir selfsorg en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenhede word daagliks skoongemaak en rook is verbode in die eenhede.

The Mountain View Huis is het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort en bad, en 'n sitarea met 'n ingeboude braai. Die sitarea lei na die eetarea. Die eenheid het ’n kaggel, verwarmer, haardroër, elektriese kombers, DStv, DVD-speler met 'n paar DVD's en WiFi. Die kombuis is volledig toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die tweede kamer het ’n dubbelbed en badkamer met ’n stort. Daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea wat slaapplek vir 2 ekstra gaste het.

Die Tuinkothuis is ’n gesinseenheid met ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met ’n bad en tweede stort wat agter by die stoep is. Ander geriewe sluit WiFi, 'n verwarmer, elektriese komber, oopplan-sitarea met ’n kaggel, eetkamer, braaigeriewe en kombuis wat volledig toegerus is, in. Die sitarea het sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler met verskeie DVD's.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Rooiland
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Markstraat 4 (Erf 258), Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rooiland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4 (Erf 258), Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf84c9f84dbf470e1775bd830a309e087fb63e94f680d8d9b18cb5f537a7736a231b9d71d7956fef0913a33b57669c07929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 4 Market Street ( stand 258 ) Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.514485437385 28.418553396542
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za