Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiland

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madeleine Scholtz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Rooiland
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henco M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco M
Saam met vriende

Great space. Great view. Great stay.

Great. The house lives perfectly, the space just works very well. The whole house was very well equipped, especially the kitchen. There were extra blankets, and the central fireplace really helped to warm the space while we were there. The photos of the view from the stoep also don't do it justice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met vriende

Rooiland het ons verwagtinge oortref.

Ons het baie lekker gebly. Rooiland is pragtig, netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal dit beslis aanbeveel. Die enigste probleem wat ons gehad het, was die waterdruk in een van die badkamers was baie laag met amper geen water in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G
Saam met vriende

Rooiland Cottage weekend.

Well situated, peaceful with a beautiful mountain view. Very close to town centre. Park and walk around town. Easy access to the walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

Lovely fully equipped house in a quiet cul de sac. Stunning views. Clarens is a delightful town and the shops and restaurants were in walking distance. We always felt safe and would thoroughly recommend this accommodation. We will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R
Saam met vriende

Heerlik ontspannend.

Ons het heerlik gebly in Rooiland. Dit is gerieflik geleë om 'n kort staproete aan te pak, sowel as om na die dorp te stap. Rooiland was baie goed toegerus met 'n baie mooi kombuis, sitkamer en stoep met 'n pragtige tuin en 'n mooi uitsig. Ek sal beslis weer by Rooiland kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petria S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige eenheid aan die stil kant van Clarens. Pragtige uitsigte.

Eenheid is goed toegerus, netjies met 'n kaggel vir die koue. Mooi uitsigte en stapafstand van die middedorp sonder om raserig te wees. Sal weer daarvan gebruikmaak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies, goed toegerus, goeie ligging.

Die eenheid het aan al ons verwagtinge voldoen. Uitstekende ligging, goed toegerus en uiters netjies! Ons sal verseker weer in die toekoms by Rooiland tuisgaan en dit ook sterk aanbeveel by vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Gesin met klein kinders

Cosy.

Ons het net vir een nag oornag op pad see toe. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het. Daar was oor as genoeg verwarmers, komberse en lekker warm komberse op die bed. Ons is self gastehuis-eienaars en kan werklik sê dat die woonstel mooi skoon en gerieflik is. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodewikus C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewikus C
Saam met vriende

Net om Clarens te verken.

Rooiland was so 'n aangename verrassing! Dit voel asof mens by jou eie huis instap. Dis verseker my blyplek in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie in 'n pragtige omgewing.

Vriendelike mense. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste blyplek nóg in Clarens!

Baie sentraal - ons kon orals heen stap. Van bergklim-roetes doen tot uiteet in die aand. Pragtige uitsig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie duur vir net 2 mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

Exclusive.

A very nice time we had, peaceful and the place was relaxing. We enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Gesin met tieners

Skoon, netjiese, gerieflike & veilige verblyf.

Ons verblyf in die Tuin Uitsig-eenheid was heerlik. Pragtige omgewing - netjiese, skoon en keurige verblyf. Gerieflik naby aan die dorp (stapafstand), asook 'n pragtige bos-area waar mens kan gaan stap. Privaat en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L
Saam met vriende

Rustig, pragtig, alles wat jy nodig het.

Ons het 'n heerlike naweek saam met vriende geniet. Rooiland is uitstekend toegerus, baie netjies en skoon, met Trudy wat 'n baie aangename en behulpsame gasvrou is. Die ligging is net so goed, twee blokke van die hoof-vierkant in Clarens af met 'n pragtige uitsig van die voorstoep af. Die plek is nog mooier as wat die foto's wys. Ons sal dit baie graag weer bespreek en vir enige iemand kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was fantasies sal 100% aanbeveel.

Dit was heerlik die plekkie was pragtig en die berge en tuine was pragtig. Die ligging van die plek was perfek en was lekker rustig en stil. Wens ons kon daar bly maar nou ja. Alle goeie dinge kom tot 'n end. Tot 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etrese D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Kan Rooiland enige tyd aanbeveel.

So rustig en tog stapafstand van dorp en by wandelroetes. Ongelooflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Gesin met tieners

Communication with Trudy before arrival was excellent and the accommodation was perfect. Clean, warm and well suited for our short stay.

Trudy was a lovely, thoughtful host. She communicated with us very clearly and helpfully before our arrival and accommodated our late arrival thanks to a pothole induced puncture. We only stayed for one night, but could happily have stayed longer. The accommodation was far more spacious than anticipated and very well equipped. As a bonus, we had lights all through load shedding. It was excellent value for money and a lovely stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en baie om te doen.

Loopafstand van Clarens hoofstraat. Al die geriewe wat mens graag wil hê en wifi, boeke, puzzles, DVD ens. Mooiste uisig vanaf stoep en kamer. Baie goed ingerig sodat mens nie koud kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neal A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal A
Saam met vriende

We were very happy.

Thank you for being such hospitable hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina O

Tuiste weg van die huis.

Alles wat jy nodig het. Tweede keer die jaar wat ons daar gebly het. Ligging is goed, huis toegerus met alles wat jy nodig het. Kaggel was 'n bonus. Trudie en haar span is vriendelik en gasvry. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek saam vriende met die mooiste uitsig.

Baie rustige omgewing met 'n mooi uitsig. Het heerlik saam die vriende gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Gesin met tieners

Lekker gemaklik en stil. Stapafstand van die dorp en mooi uitsig. Goeie geriewe.

Goeie geriewe, netjiese verblyf en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina O

Ons het dit absoluut geniet. Huis weg van ons eie huis.

Wat 'n pragtige plek. Alles wat jy nodig het en nog meer. Ons is hartlik ontvang en almal is so vriendelik. Die huis is pragtig en die tuine laat jou so rustig voel. Ons beveel beslis die plekkie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M
Saam met vriende

Our stay was amazing. Definitely value for money. The staff were friendly and the unit was always clean.

Our overall stay was definitely great. We enjoyed the garden cottage and it was very clean. As per any accommodation there were a few niggles here and there, but nothing worth mentioning. Trudie was always prompt in her response and the other staff were great too. We would definitely recommend this to our friends and hope to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, serene surroundings, out of the hustle and bustle of town, but close enough to be able to walk to town.

The only negative for me, which is a personal negative, is that the bed was too hard. It felt like I was sleeping on concrete and I actually like hard beds, but this was going a bit too far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rooiland se terugvoer

Hi Jenny I am so sorry that you did not enjoy the stay at Rooiland.
The beds are fairly new but it was bought as guest house standard - I did not realize that you will find that to be too hard.
Also - it is a very old house but we really try to keep it as clean as possible.
Please let me know what exactly you found that was not clean so that I can address that.
Thank you.

Rooiland
Petria T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T
Saam met vriende

Ek sal beslis weer daar wil bly. Dis 'n fantastiese plek.

Baie gerieflik, skoon, vriendelike ontvangs. Voel soos huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend met 'n lieflike uitsig op die berge.

Rooiland Bergsig is luuks en die kombuis baie goed toegerus. Die braaikamer is gesellig en kyk uit op die pragtige berge. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C

Pragtige eenheid, uitstekende ligging!

Baie skoon en netjies. Die huis en inhoud word baie goed instandgehou met 'n pragtige groot tuin ook. Uitstekende ligging in Clarens. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

'n Huis weg van die huis!

Rooiland is volledig en netjies ingerig, asook perfek geleë in die dorp sodat gaste stapafstand van die verskeie restaurante en winkels is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Gesin met tieners

Tuis, warm, gerieflik.

Ons het heerlik gebly, baie lekker geslaap in die groot beddens en baie kaggel gemaak. Dankie vir 'n warm ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzaan A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige omgewing - baie netjies en 'n mooi uitsig.

Gasvrye, mooi eenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherize V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Romanties. Onsettende mooi uitsig. Gerieflik.

Ons het dit VERSKRIKLIK geniet. Dit was baie gerieflik om elke oggend wakker te word met die mooi view van die Clarens-berge. Ons beplan alreeds om binne die volgende 3 maande weer te boek by julle. Dankie vir die wonderlike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Fantasties, net wat ons nodig gehad het.

Rooiland se pragtige tuin-omgewing en die nabygeleë berg skep die ideale vakansie-atmosfeer. Baie gerieflike, ruim verblyf met puik diens. Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best places we have stayed at.

Rooiland exceeded or expectations! We were met by a very helpful and friendly staff member, who really took the trouble to show us around and make us feel welcome. The accommodation is truly a home from home, safe ,clean, well furnished, spacious, well equipped and set in a peaceful garden with lovely views of the mountains. This place will be our preferred place of accommodation during our future visits to Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Comfortable and most enjoyable.

We loved staying at Rooiland. The cottage is very well equipped en spacious. The hostess has really thought of everything. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Gesin met tieners

Netjies, gerieflik en sentraal.

Goed verwelkom en inlingting van verblyf is aan ons verduidelik asook inligting oor omgewing en voorstelle oor restuarante ens. is verskaf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, smaakvol ingerigte huis.

Huis is baie gerieflik met als wat jy nodig het. Pragtige en rustige tuin. Ontvangs was nie baie vriendelik nie omdat ons bietjie vroeër opgedaag het agv sekere redes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek met die perfekte blyplek.

Ek en my vrou was begin Desember in Clarens. Ons reis relatief gereeld en het al in baie selfsorg plekke oorgebly. In vergelyking met ander plekke was Rooiland perfek en het alle standaarde oortref. Baie netjies, pragtige tuin teenaan die berg, 2 minute se stap van die winkels, stalletjies en eetplekke en steeds nie tussen alle verkeer nie. Ons sal beslis weer by Rooiland boek vir ons volgende uitstappie Clarens toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker by Rooiland.

Rooiland is baie goed geleë, baie netjies en die moeite werd om by te bly as jy in Clarens is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V
Gesin met tieners

Fantastiese plek om te bly vir ’n naweek of om net te oornag.

Absoluut fantasties toegerus, baie mooi onder die bome teen die berg. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, vriendelike diens.

Rooiland is naby genoeg om orals heen te stap. Die huis is baie groot en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge J

Wonderlik. Genoeg spasie. Baie cosy.

Jy sal nie spyt wees nie. Loopafstand van alles. Huis het alles wat nodig is. Pragtigste uitsig. Sal nie weer 'n ander plek gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina L
Gesin met tieners

Te min tyd, baie te doen en geniet.

Clarens so pragtige bestemming. Rooiland was geskik vir ons behoeftes als in plek baie lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody C
Saam met vriende

Such a peaceful amazing accommodation.

Well looked after and value for money. Very neat and well thought out decor. Certainly a gem of a place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essich W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essich W
Saam met vriende

Ruim, netjies, huislike verblyf met 'n baie gerieflike en rustige ligging.

Wonderlike uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Die plek is ruim, baie netjies en skoon met nie 'n ding uit sy plek nie, volledig toegerus met meer as wat 'n mens nodig het. Trudy was baie vriendelik en behulpsaam en het my verskeie kere voor ons aankoms gekontak om alles te bevestig. Die gastehuis is 'n klipgooi van al die winkels en restaurante wat 'n bonus was - ons hoef nooit iewers te gery het nie. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien L
Saam met vriende

Pragtig en rustig.

Dankie vir die heerlike verblyfplekkie met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry H
Gesin met tieners

Perfek. Pynlik netjies en skoon. Klein detail soos Disprin en pleisters in kas. 200 m van dorps-vierkant.

Lekker en gemaklike gesinsverblyf. Kaggel (gepak), elektriese komberse op beddens, kniekomberse in TV-kamer. Aan te bevel. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Saam met vriende

Dit was 'n wow ervaring . Sterk aan te bevele!

Baie veilig, goed toegerus, netjies, genoeg ruimte en privaat en tog ook baie naby aan die sakesentrum en teen die bos en berg. Wat meer wil jy hê?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, smaakvol en naby aan alles.

Pragtige plek wat smaakvol gemeubileer is en beslis waarde vir geld. Vriendelik ontvang deur Trudy wat seker gemaak het ons weet hoe alles werk. Rustige omgewing, veilig en binne stafafstand van die dorp met al die bedrywighede. Sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

Netjies, gemaklik en mooi tuin.

Ons het die verblyf geniet. Die huisie is netjies, skoon en prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike, lekker en rustige naweek!

Dit was een van die lekkerste wegbreek-naweke in 'n pragtige plek en in 'n netjiese, stil gastehuis. Dit was baie knus en daar was alles wat nodig is. Die eienaars kan dalk dink aan plafonwaaiers vir die warm somerdae, maar verder was dit puik!!! Die tuin en uitsig is pragtig! Alles was skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Baie lekker plek, skoon goed geleë en waarde vir geld.

Ons is vriendelik verwelkom en hulle het ons die plek gaan wys ons was baie gelukkig met alles en sal beslis weer daar gaan bly. Die plek was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle H
Gesin met tieners

Would stay at Rooiland again.

We loved our stay at Rooiland. The staff are super friendly and we have no complaints at all.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek sal weer by Rooiland bly.

Ek sal weer by Rooiland bly. Die personeel is baie vriendelik en het geen klagtes nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien M

Rustige netjiese en veilige plekkie, ons nessie gewees.

Die mooiste en rustigste plek. Die bome het begin verkleur en die tuin in sy eie kleurskakerings geverf. Stapafstand van besighede. Trudy is 'n baie vriendelike gasvrou. Anacletta baie vriendelik en het daagliks skoongemaak. Ek sal weer en weer daar tuisgaan, baie mooi en netjies en boonop bekostigbaar. 5 sterre vir Rooiland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons is baie in ons noppies met die verblyf. Dit is 'n verskriklike oulike en mooi plek. Sal definitief weer daar gaan bly, sal nie eers 'n ander plek gaan soek nie. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het net lof vir hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne Elizabeth K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne Elizabeth K
Saam met vriende

Verlief op die plek - alles net perfek.

Perfekte stapafstand van die dorp af, vreedsaam en so mooi, sal definitief aanbeveel aan almal wat graag 'n bietjie tyd in Clarens wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elode B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elode B
Saam met vriende

Stunning!

Dit was 'n absolute fees! Rooiland het 'n baie mooi uitsig oor die berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Sal beslis weer by Rooiland Bergsig tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflike akkommodasie - waarde vir geld.

Die kamers was baie ruim en gerieflik. Die eenheid was netjies en skoon en goed ingerig. Ek sal Rooiland definitief aanbeveel vir familie en vriende!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P
Gesin met tieners

Fantasties.

Fantasties plek om te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker ons het dit onbeskryflik baie geniet. Uitstekende verblyf saam met lewensmaat en ons kinders en vriende.

Rooiland se ligging asook die geriewe is uitstekend. Dit was 'n baie lekker en rustige kuier en ons het dit baie geniet. Die plek het ons onmiddellik in 'n rustige stemming gebring en het elke oomblik geniet. Ek is besig om dit aan al my kennisse bekend te stel. Ons sal beslis weer van Rooiland gebruik maak. Uitstekend kliëntediens reg deur die bank vanaf Bestuur tot by die mense wat skoon gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, die uitsig was mooi en die verblyf was great. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ek en my man het dit vreeslik geniet in Clarens en het baie lekker by Rooiland gebly. Was net 'n plesier en elke sent die moeite werd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anda H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anda H
Saam met vriende

Pragtige, rustige en skoon verblyf wat ingestel is op die gemak van hul gaste.

Pragtige, rustige en skoon verblyf wat ingestel is op die gemak van hul gaste. Sal beslis weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Gesin met tieners

Beste blyplek nog in Clarens!

Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Die mooiste uitsig en pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Gesin met tieners

Any time any day we will go back to Rooiland Garden View!

The pictures of Rooiland does not do this beautiful, tranquil, peaceful place close to nature any good. It was one of the best places we have stayed at. Trudy is an amazing woman, nothing is out of place, but you feel so at home. You must see all her paintings in the room, so talented. I am so happy we found this gem of a place. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige en netjiese verblyf.

Dit is 'n baie aangename verblyfplekkie. In rustige omgewing, netjies en alles wat 'n mens nodig het. Baie vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met vriende

Onvergeetlike ervaring!

Rooiland is die perfekte wegbreekplek vir die stedeling. Baie mooi, netjiese, moderne en goed toegeruste plek, wat uiters goed geleë is. Sal definitief weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana W - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W
Saam met vriende

Pragtige en netjiese verblyf wat perfek geleë is.

Rooiland bied baie luukse en ruim akkommodasie en ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Heerden V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Heerden V
Gesin met tieners

Home away!

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit was ons tweede keer by Rooiland. Net soos die eerste keer was dit lekker, mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik gebly. Sal altyd weer hier bespreek!

Rooiland is skoon en netjies, sentraal geleë met 'n pragtige natuurlike tuin wat jou die indruk gee dat jy afgesonder is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies.

Dit is goed toegerus en is waarde vir geld. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Kan nie wag om weer Clarens toe te gaan en weer by Rooiland te bly nie!

Dit was regtig 'n fantastiese belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D
Gesin met tieners

Bitter baie lekker!

Ongelooflike oulike huis. Baie skoon, netjies en stylvol. Mens bly en kuier lekker. Als wat jy nodig het en meer. Naby aan die dorpsplein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met vriende

Fantasties.

Ideaal geleë, netjies, skoon, mooi, ten volle toegerus. Waarvoor kan mens meer vra?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainer L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend. Goeie geriewe. Alles netjies en skoon. Kan dit hoogs aanbeveel.

Ek kan dit definitief aanbeveel as 'n "wegbreekplek" vir 'n kort of lang vakansie. Alle tipe uiteetplekke is net 'n kort stappie weg van die verblyf. Die nuwe Mall op Bethlehem het "Woolworths Foods" en nog baie meer. Ons het dit gebruik as verblyf tydens die Kersie Fees in Ficksburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel Hamilton N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel Hamilton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

First class.

Perfect location, super tidy, nicely furnished, perfection in every detail. Something to come back to!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie tuis gevoel.

Baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en mooi plekkie.

Baie mooi plek, pragtig en netjies. Lekker gekuier sal altyd weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Dit was ongelooflik!

Dit was wonderlik! Vreeslik netjies. Ons het nie geweet van die koue buite. Rooiland gaan ons beslis op 'n gereelde basis sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo G
Saam met vriende

Vriendelike diens en 'n baie netjiese kothuis.

Gerieflik geleë binne loopafstand vanaf die middedorp. Huis is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Sal beslis aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gebly. Die woonstel het alles gehad wat mens moontlik kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Na vele besoeke aan Clarens sal ek geen ander plek bespreek as Rooiland nie. Dit is ongelooflik skoon en netjies en Trudy het aan alles gedink, daar is tot selfs 'n koffie-"plunger" vir jou vroeg oggendkoffie. Die natuur is pragtig met al die bome wat in April begin verkleur na herfs toe. Sal sommer gou weer daar bespreek maar die keer vir beslis langer as twee dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies en was groot genoeg vir die 5 van ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B
Gesin met tieners

Aanbeveelbaar!

Wat 'n plek! Mooiste uitsig en lekker rustig. Naby aan die galerye en eetplekke, maar ver genoeg om uit die lawaai te wees. Baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hielien V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hielien V
Gesin met klein kinders

Ons was baie beïndruk met Rooiland!

Rooiland is baie luuks, netjies en lekker naby aan die winkels en plein sodat 'n mens sommer winkels toe kan stap. Dis beslis goeie waarde vir geld om hier te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie L
Gesin met tieners

Die verblyf bied waarde vir geld en kan vir 'n gesin aanbeveel word.

Alles was skoon en baie netjies. Die eenheid waarin ons oornag het is ideaal vir 'n gesin van vier, behalwe indien mens nie die slaapkamer met jou kinders wil deel nie. Baie gerieflik geleë binne loopafstand van die dorpsgebied en staproetes.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 4 (Erf 258), Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf84c9f84dbf470e1775bd830a309e087fb63e94f680d8d9b18cb5f537a7736a231b9d71d7956fef0913a33b57669c07929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 4 Market Street ( stand 258 ) Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.514485437385 28.418553396542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem