Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooinek Game Farm

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooinek 376, No. 190-JQ, Beestekraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rooinek Game Farm is in die hart van die bosveld, ongeveer 50 km buite Brits. Die sonsondergange hier is baie mooi en gaste kan volmaannagte langs die kampvuur deurbring of op opwindende wildritte gaan.

Rooinek Game Farm bied verblyf in selfsorg-chalets wat elk slaapplek bied aan 4 of 5 gaste. Die chalets het lugversorging en dit is ideaal vir 'n groepbespreking van 12 tot 22 gaste. Gaste sal steeds hul eie ruimte en privaatheid hê. Die chalets met slaapplek vir 4 beskik elk oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens bevat. Die chalet met slaapplek vir 5 gaste het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens in die leefarea. Elke chalets het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke chalet het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoof, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Elke chalet het 'n privaat braai-area buite. Die chalets lei ook na 'n groen grasperk wat ideaal is vir gesinsbyeenkomste, spesiale verjaarsdae, spanbougeleenthede of net 'n kuier met vriende. Daar is 'n lieflike lapa-area wat 'n etenstafel met sitplek vir 12 gaste het. Daar is ook 'n pooltafel, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe en 'n sprankelende swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en gaste het toegang tot gratis WiFi in die eenhede.

Gaste kan die natuur geniet en voetslaan, bergfietsry of gaan bergklim. Gaste kan gemaklik 10 km draf en daarna afkoel in die bosveld-swembad. Verskeie diere soos rooibokke, blouwildebeeste, koedoes, njalas, sebras, kameelperde, gemsbokke en swartwitpense kan hier besigtig word.Ons bied baie opwindende wildsritte teen n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Rooinek 376, No. 190-JQ, Beestekraal, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooinek 376, No. 190-JQ, Beestekraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ff5693f0258c16174c828ab63206015be254bddab7b4e5a878c64d3839790fe861f4ee27de5f03be4f36f91cce88a596f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) Rooinek 376 No. 190-JQ 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.282207125618 27.664966654467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem