Rooipan Ou Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rooipan Ou Huis is omring deur rooi sandduine en bied gerieflike selfsorgverblyf naby Rooipan, halfpad tussen Upington en die Kgalagadi Oorgrenspark langs die R360.

Dié gastehuis bied 2 slaapkamers in die hoofhuis. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea, asook 'n sitarea met 'n vuurmaakplek. Gaste is welkom om te braai en 'n braaipak met Kalahari-tjoppies en boerewors, varsgebakte brood en 'n slaai te bestel. Ontbyt is ook beskikbaar teen ekstra koste.

Rooipan Ou Huis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak staat op sonkrag.

Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie is. Gaste moet asb. die instansie skakel om navraag te doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rooipan Ou Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za