Rooirivier-Rif Akkommodasie by Rooirivier Villa | LekkeSlaap
+21
+21

Rooirivier Villa

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victor Smit-singel 19, Rooirivier-rif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rooirivier Villa bied gerieflike verblyf in Rooirivier-Rif in George.

Verblyf word in 3 gaste-suites en 3 villas gebied. Die gastesuites het wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk en elke suite is individueel versier en gemeubileer en het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die villas het slaapplek vir 5, 8 en 9 gaste en het elk 'n kombuis en sitarea.

Gastesuites het 'n TV met sekere DStv-kanale. Parkeerplek word voorsien.

George is naby verskeie strande soos Haroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. Doendinge sluit voetslaan, bergfietsry en gholfspeel in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Rooirivier Villa
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Victor Smit-singel 19, Rooirivier-rif, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victor Smit-singel 19, Rooirivier-rif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6nLOIvxDjleg2HQd9RLE9eyIrrgFSuC50J0c1J2uDqCcv3UnRQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 19 Victor Smith Crescent Rooirivier-rif 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.969772 22.437349
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za