Dwarskersbos  Akkommodasie by Rooivalk | LekkeSlaap
+30

Rooivalk

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rooivalk
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bets D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Fantastiese vakansiehuis op die see! Ek wens net ons kon langer bly. Sal vir seker weer hier bly!

Emily S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Lieflike, rustige plek met vriendelike mense en ontvangs. Blyplek was skoon en netjies en ten volle toegerus met meer as wat mens benodig. Rustige atmosfeer, sal definitief in vervolg weer bespreek.

Mellissia M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissia M

Baie rustig en huislike atmosfeer, beslis 'n wenner.

Ek sal definitief Rooivalk aanbeveel vir 'n rustige en huislike atmosfeer. Weg van gewoel, werskaf en geraas. Beslis gaan ek weer daar bespreek.

Marilize B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Ons het vreeslik tuis gevoel.

Heerlik, vriendelik en behulpsaam.

Rooivalk's terugvoer

Baie dankie. Bly ons kon julle help.

Rooivalk
Morne D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, met asemrowende see uitsig en valke te sien.

Ons was aangenaam verras met aankoms by Rooivalk. Ons is betyds ingewag en die sleutel is oorhandig. Ons was dadelik tuis .Alles was netjies en skoon. Die uitsig was asemrowend. Ons kon kom en gaan soos ons wou en het nooit onveilig gevoel nie. Ons het byna nie die ander inwoners gesien of gehoor nie, wat ons 'n gevoel van privaatheid gegee het. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Baie dankie. Rooivalk was tops.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomstraat 8, Dwarskersbos, Velddrif, 7365,
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVup5BCmVGNqjWfd5hq2MNB58Fukc1e2OdRF3zmDs1qt7d89zYq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Aandblom Street Dwarskersbos 7365 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.700367808798 18.22279335394
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za