A new apartment with a view at Goedehoop
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Alle gaste moet asseblief die reëls na aankoms teken. Geen besprekings deur derde partye nie. Geen besoekers tensy dit vooraf met die gasheer gereël is nie. Rapporteer skade. Voor aankoms is 'n afskrif van ID/paspoort nodig. Laat weet my wie jou sal vergesel as jy vir 2 persone bespreek het. Slegs geregistreerde persone sal toegelaat word. Die maksimum gaste vir hierdie eiendom is 2 volwassenes en geen kinders nie. Alle kamers het sleutels vir jou privaatheid. Die kamers word nie skoongemaak nie - slegs vir langer verblyf van tot 'n week of meer, sal linne en handdoeke een keer per week omgeruil word. Ons skoonmaakdame kom slegs een keer per week op Vrydae skoonmaak.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Karl Kielblock Crescent, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang