Vredendal Akkommodasie by Rooms With a View | LekkeSlaap
+43
+43

Rooms With a View

20 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mont Pellier, Spruitdrift, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Rooms With a View is 10 minute van Vredendal af, langs die R363, en dit is tussen die groen wingerde van Mont Pellier geleë. Kom en geniet 'n omvattende reeks wyne, ry 'n vierwielmotorfiets of kom vang vis op die oewer van die rivier.

Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar wat tot 2 mense kan akkommodeer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis kyk uit oor die wingerde en Maskan se berg. 'n Volledige ontbyt word by The Venue bedien. Ander geriewe sluit 'n swembad en buitebad in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Rooms With a View
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Plaas Mont Pellier, Spruitdrift, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooms With a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mont Pellier, Spruitdrift, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZDMzY2YxLTQyZjUtNGMyMi1iNmNhLWZhMWVlYmQ5MDA2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Mont Pellier Farm Spruitdrift 8160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.727792 18.525197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za