Vermont Akkommodasie by Roos Kothuis aan't See | LekkeSlaap
+45
+45

Roos Kothuis aan't See

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roos Kothuis aan't See is in die kusdorp Vermont in die Overberg geleë. Dit is net 300 m van die strand en strandpaadjie af.

Dié dubbelverdiepingkothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, kaggel, privaat braai-area, WiFi en alarmstelsel.

Op die onderste verdieping is daar 3 dubbelslaapkamers, waarvan 1 slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is ook 'n aparte badkamer wat gedeel word met 'n bad. Die onderste verdieping het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbythoekie. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste.

Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n en suite-badkamer, 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook 'n TV-kamer met 'n TV en DStv is 'n opsionele ekstra. Die sitarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en uitsigte op die bergreeks en see in die verte. Strandhanddoeke en bordspeletjies is ingesluit.

Die kothuis is vernoem na die eienaars se liefde vir rose en die lieflike see-uitsig vanaf die kothuis. Onrus-strand is 3 km vanaf Roos Kothuis aan't See en bied doendinge soos kanovaart, snorkel en swem. Daar is verskeie restaurante in en om Vermont.

Slaapplek

’n Bespreking by Roos Kothuis aan't See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Roos Kothuis aan't See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Malgasstraat 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roos Kothuis aan't See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NzczMjBkLTZkNzQtNGEzNS1hNGI1LTM0Yzk5NGEwYWMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 4 Malgas Street Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.419444444444 19.150555555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za