Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roos Kothuis aan't See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Roos Kothuis aan't See
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kayleigh C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh C
Gesin met klein kinders

Beautiful home.

The house is absolutely beautiful. And the view from upstairs is incredible. We enjoyed the indoor fireplace. The kids had loads of fun. The owners were helpful and assisted us at any time with any queries. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

You are so welcome. Thank you for respecting our home. We appreciate the easy communication with you and hope to hear from you soon.

Roos Kothuis aan't See
Linda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Gesin met klein kinders

Lovely stay.

There were no rails to hang towels in the main bathroom. I couldn't find an outside washing line to hang up wetsuits, and wet beach towels. Perhaps this was in the garage, but I didn't look there. We did find it inconvenient to have to go into the industrial area to collect and drop off the keys, especially on a Friday afternoon because of heavy traffic.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Good morning Linda,
As the satisfaction of our guests is of great concern to us, be sure that we will definitely look into your complaints.
Unfortunately, we find storing the keys at a reputable security company is the safest option for both our guests and us. Apologies for the Friday traffic.
Regards,
Ida

Roos Kothuis aan't See
Andrewsha K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrewsha K
Gesin met klein kinders

Such a lovely family home. Myself and my partner and our kids loved our stay at Roos Kothuis aan't See .

Peaceful and great for family time. Would recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Morning Andrewsha
We are delighted to hear that you had a wonderful time. You are so welcome to make use of our home again in the future!
Kind regards

Roos Kothuis aan't See
Wiesie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiesie B
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf by die see.

Ons was 'n familie met twee kinders en grootouers. Die huis het alles wat jy nodig het om lekker te kuier en uit te rus, so jy hoef letterlik net jou tas en kos in te pak. Die plek is ideaal geleë om die rustigheid van die omgewing te ervaar, maar ook naby genoeg as jy wil uitry na winkels of besienswaardighede. Die huis is baie netjies en word goed onderhou. Ons sal definitief weer hier boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Wiesie en familie,

Baie dankie, ons waardeer julle gradering en is so bly dat julle kon uitrus en ons huis geniet.
Dankie ook vir die puik kondisie waarin julle die huis gelaat het.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete, Ida

Roos Kothuis aan't See
Martha M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martha M
Gesin met tieners

Lekker naby die see.

Dit was 'n heerlike uitrus naweek met al die geriewe wat jy moontlik kan nodig kry. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier in 'n pragtige leefhuis met alles wat jy kan nodig kry!

Massiewe kombuis, kaggel, buitebraai, genoeg kussings en komberse. Dit was 'n fantastiese gesinsnaweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Nicolene
Ons is so bly julle gesin het heerlik ontspan en gekuier . Wintersaande is heerlik voor die kaggel! Julle is enige tyd weer welkom. Baie dankie vir die puik toestand waarin julle die huis gelos het.
Vriendelike groete
Ida

Roos Kothuis aan't See
Meryl C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl C
Gesin met klein kinders

Wonderful home away from home.

The accommodation was absolutely perfect for our family get away. The home us spacious and had everything we needed to make our stay very enjoyable. It was safe and very relaxing. Looking forward to visiting Roos Kothuis aan't See again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Dear Meryl,
Thank you so much for your wonderful review!
It was lovely to have you and the family as our guests at Roos Kothuis aan't See.
Thanks for the respect you've shown towards the house.
We hope to see you back in the near future!
Have a wonderful day further.
Warm regards,
Ida

Roos Kothuis aan't See
Roger S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger S
Gesin met klein kinders

Awesome getaway, very quiet.

Dit was 'n rustige naweek, pragtige huis, ek sal weer gaan maar vir 'n week, baie mooi skoon huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Beste Roger,

Dit is lekker om te hoor dat julle die kuier geniet het. Vir ons was dit 'n plesier om julle te ontvang!
Dankie vir die puik toestand waarin julle die huis gelos het.

Gaste soos julle is enige tyd welkom.

Vriendelike groete

Roos Kothuis aan't See
Jacquin C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquin C
Gesin met klein kinders

Rustig, vreugdevol, verfrissend.

Baie veilige omgewing, pragtige huis, alles is naby ry afstand. Baie gemaklik. Ek en my gesin sal definitief weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Beste Jacquin,

Julle kan enige tyd weer kom kuier. Hou Lekkeslaap dop vir spesiale aanbiedinge wat gereeld op is.

Aan die pragtige skoon huis wat u en gaste agtergelaat het kan ons sommer sien dat u ander persone se eiendom respekteer. Ons is dankbaar daarvoor en hoop om u gou weer te ontvang.

Vrolike groete
Roos Kothuis aan't See.

Roos Kothuis aan't See
Mignon K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon K
Gesin met tieners

Wonderlike huis met 'n gemaklike atmosfeer.

Die Roos kothuis het alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek, dis goed toegerus en sal maklik 8 mense kan huisves. Ons het ons 3 aande baie geniet en sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Mignon

Julle is so welkom om weer te kom kuier.

Ons waardeer dit dat julle ons huis in 'n pragtige skoon toestand gelaat het.
Ek hoop om binnekort weer van julle te hoor. Dit is 'n plesier om gaste soos u te huisves.

Vriendelike groete

Roos Kothuis aan't See.

Roos Kothuis aan't See
Maria C H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C H
Gesin met tieners

Fantasties.

Verblyf was fantasties, genoeg eetgerei, alles baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Goeie dag Riette,

Dit is wonderlik om te hoor dat julle dit so geniet het. Laat weet gerus wanneer julle weer wil kom kuier, ons ontvang julle graag weer.
Roos Kothuis aan't See

Roos Kothuis aan't See
Sonja R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R

Ticks all the boxes.

Roos Kothuis aan't See has a warm, homely comfort, with modern touches and more than needed amenities. They really thought of everything, from basic coffee / tea, to having an electric frying pan and slow cooker. Stunning views. Close enough to town, but far enough for tranquillity. Perfect for a large family getaway or a few friends. Could use a light outside at the braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang! We took your advice and installed a light at the braai area with some electrical outlets as well. Thanks for the suggestion.

You are welcome to stay at Roos Kothuis aan't See any time.

Kind regards

Roos Kothuis aan't See
Sonika L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika L

Meer as wat ons verwag het.

Die hele naweek was ongelooflik. Ons het so tuis gevoel in die pragtige huis met sy groot oop spasies. Daar was alles en meer wat ons nodig gehad het. Sal dit definitief aanbeveel en weer terug gaan saam met my familie. Ida was ook ten alle tye so hulpvaardig en vriendelik met my vrae oor hulle pragtige huis voor en terwyl ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Beste Sonika en familie,

Dit is altyd 'n voorreg om gaste soos julle te verwelkom! Ons is so bly julle het uitgerus en Roos Kothuis aan't See geniet.

Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Vriendelike groete,
Ida

Roos Kothuis aan't See
Chantel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Heerlike Paasnaweek in Roos Kothuis aan't See.

Die naweek was baie lekker by Roos Kothuis. Daar was oorgenoeg spasie in die huis vir die hele familie en almal het baie lekker gekuier op die balkon in die sonnetjie. Lekker naby die see en alle basiese benodighede soos handdoeke, swemhanddoeke en nog meer is beskikbaar. Byna net lockup-and-go plekkie. Alarmstelsel vir veiligheid. Heerlike buitebraai en kaggel binne. Oorgenoeg badkamers vir gebruik. Ons sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met vriende

Het my verwagtinge oortref.

Ek was meer as tevrede met die huis, die eienaar en die veiligheidsmaatskappy was baie behulpsaam. Die uitsig vanaf die patio was asemrowend! Ek sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne B
Gesin met klein kinders

We had a lovely weekend and we couldn't have asked for a better view!

The Rose Cottage was in a great location and the view from the upstairs was sensational.The house had everything one could ask for comfy beds, fireplace, crockery and a lovely homely feeling. The kids loved the rock pools and the lovely nature walk which ran all the way along the beachfront from Vermont to Onrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sp L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sp L

Perfekte naweek-wegbreek.

Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gillian M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian M
Gesin met klein kinders

The house was in a great position and was beautifully furnished with everything you could possibly need.

The house was amazing and beautifully furnished. Everything you would need was provided with plenty of crockery and utensils. The house was situated very close to the beach trail that went along the coast and about 10 minutes walk to the small, sandy Vermont beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Dear Gillian,

We are so glad that you had a pleasant stay. You can contact us anytime in the future.

Kind regards,

Roos Kothuis aan't See

Roos Kothuis aan't See
Daniëlle T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T

Baie netjiese verblyf by die see!

Die huis is die ideale verblyf vir 'n lekker vakansie by die see. Dit is toegerus met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf en dit is baie netjies! Die area is lekker stil en dit is naby die see. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roos Kothuis aan't See se terugvoer

Danielle en gaste

Ons is so bly julle kon uitrus ! Sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete
Roos Kothuis aan't See

Roos Kothuis aan't See
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 4, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyYzI4NTlkLTA4NDUtNDY2Zi1hMTcxLWE1NDk5NWM1ODVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 19 5 1 5 4 Malgas Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.419444444444 19.150555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem