Jacobsbaai Akkommodasie by Roos Maryn | LekkeSlaap
+14
+14

Roos Maryn

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper Nommer 1, Strandloperstraat, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1

Beskrywing

Roos Maryn bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai, stapafstand van die strand.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer se deur lei na 'n sonnige stoep waar gaste hulle koffie vroegoggend kan geniet, of saans die pragtige sonsondergang kan inneem. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie, en daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n klein eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n kroegyskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is oorgenoeg parkeerplek.

Jacobsbaai en die omliggende area bied doendinge soos swem, voëlkyk, visvang, perdry, bergklim, fietsry en wynproe.

Slaapplek

’n Bespreking by Roos Maryn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Roos Maryn
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Strandloper Nommer 1, Strandloperstraat, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roos Maryn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloper Nommer 1, Strandloperstraat, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMTMwNjMxLTRiODItNDAxOC04ODFlLTA3MmRiOGQ3MmZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Strandloper Number 1 Strandloper Street 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.979036111111 17.888386111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za