LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooseveldt Reside | LekkeSlaap
+27

Rooseveldt Reside

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Rooseveldt Reside
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dirk W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met vriende

Ongelooflik pragtig en baie veilig.

Baie mooi en veilig kothuis baie luuks ingerig met genoeg spasie as jy buite op die stoep sit is dit rustig en stil. Alan en sy vrou baie gawe mense sal jou baie vinnig help as daar 'n probleem is sal beslis aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan bly en bietjie luuksheid soek.

Vanaf R1 783
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 783
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 783
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooseveldtweg 22, Clifton Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3581082cc4783789e91c5bd15f006b10cc792097c2adfc8667d1fcff4f2f06115c5f937215f8eceba4e0935d02cc13e5df1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 783  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 22 Rooseveldt Road Clifton Park 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.80206360985 30.789003150193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!