Rooseveldt Reside

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
Indien items wegraak, sal gaste met vertrek vir die kostes verantwoordelik wees.
Onderdakparkeerplek vir Kode 8-voertuie is beskikbaar.
Beperk asb. geraasvlakke na 21:00.
Besoekers moet die perseel teen 21:00 verlaat, maar reëlings kan met die bestuur getref word.
Besoekers mag nie die aantal gaste in die eenheid oorskry nie.
Rook word slegs buite op die dek toegelaat.
Bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Elke badkamer kry 2 rolle toiletpapier per week.
Items mag nie uit die eenhede verwyder word nie.
Badhanddoeke wat voorsien word mag nie as swemhanddoeke gebruik word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 596
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 596
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 596
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Rooseveldt Road, Clifton Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558a4b54dda95ecb06fb6007c12027c77f06316e473af25e43dff39f8dd71937def6817bb229f8b9b9fbf91f504060ffc7ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 596 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 22 Rooseveldt Road Clifton Park 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.80206360985 30.789003150193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang