Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Elandsriver-straat, Rose Cottage Plaas, Elandsriver, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R726 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rose Cottage bied selfsorgverblyf op Rose Cottage Plaas in die Elandsriviervallei, ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied verblyf aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, sowel as 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Warm water word deur 'n donkie verhit. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die kothuis het geen elektrisiteit nie en word nie deur beurtkrag geaffekteer nie. Al die ligte werk met batterye. Geriewe vir die laai van selfone en skootrekenaars, gratis WiFi, bordspeletjies en boeke is beskikbaar.

Buite die kothuis is daar 'n groot onderdakstoep met stoepmeubels, 'n tafel, stoele, sowel as 'n ingeboude braai. Dit is die ideale plek vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te drink terwyl hulle die uitsig oor die plaas geniet. 'n Plonspoel is ook beskikbaar en braaihout word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Rose Cottage sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elandsriver-straat, Rose Cottage Plaas, Elandsriver, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R726
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Elandsriver-straat, Rose Cottage Plaas, Elandsriver, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cf5bc0a6bfcbedd0096661e335a408b1b9289facc97b117d1b115989bb747299a84c5b74821e306e9142d6c710da0ea6962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R726 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Elandsriver Road Rose Cottage Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 13:00 -33.642834526134 24.941461844479