25% af Kry 25% af. Geldig vanaf 4 Feb 2020 tot 16 Mrt 2020.
Gariepdam Akkommodasie by Rose Cottage | LekkeSlaap
+93
+93

Rose Cottage

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 113 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
S D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S D
Enkelreisiger

Warm ontvangs, lieflike ligging, rustige omgewing.

Het 'n lieflike nagrus gehad in 'n rustige, goed beplande huisie.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie S
Ek waardeer die mooi woorde.
Groete
Robin

Rose Cottage
Peter D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed overnight from Cape Town to Jo'burg.

For what you get it is exorbitantly overpriced. At this rate I can not recommend Rose Cottage to my friends. Vehicle security at risk with an open gate and naughty juveniles in and out of property during the early evening.

Ronald K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and tidy and able to enjoy our dinner outside.

Just a pity that the air conditioning unit made such a noise during the night despite not have it on. Why this was the case I do not know.

Rose Cottage's terugvoer

Ronald,
That's very strange, will check it out
Thanks for letting me know,
Robin (Owner)

Rose Cottage
Marina L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina L
Saam met vriende

Nie geskik vir 4 volwassenes nie.

Ons het gevind dat vier volwassenes nie bymekaar kon verbykom nie. Het 'n kamer versoek met enkelbeddens vir volwassenes wat nie familie is nie. Beddens so styf teen mekaar dat een op bank in sithoekie gaan slaap het. Nietemin baie netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Louise S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met tieners

Veilig en netjies.

Was beïndruk met spasie, netheid en die vriendelike ontvangs van Johan en sy vrou. Sien julle beslis weer. Heerlik geslaap.

Magda S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Enkelreisiger

Verblyf was regtig gemaklik en baie netjies. Kan gerus gebruik maak daarvan.

Sien sterre.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Magda.
Groete
Robin

Rose Cottage
Alan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf.

Skoon en gerieflike, moderne verblyf en 'n warm, vriendelike ontvangs deur Johan. Baie goeie tariewe. Die kothuis het niks kortgekom nie en sal beslis weer daar bly.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect overnight accommodation.

Clean and comfortable, up-to-date accommodation after a warm and friendly reception by Johan, and at a very good rate. The cottage lacked for nothing and we will most definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Carmen B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen B
Saam met vriende

Lovely cottage nestled in Gariep Dam village.

The proprietor met us at the local petrol station to show us the way to the cottage which was very kind and much appreciated as we arrived after dark and would never have found the place on our own. The cottage was clean and well equipped. The beds were extremely comfortable. The premises uses solar geysers so be warned you may end up with a very cold shower if the weather has been cloudy or if you have inconsiderate neighbour guests who use up all the hot water before you get a chance to shower.

Gert D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Gerieflike blyplek om te oornag, rustig en veilige omgewing.

Nog nooit lank hier vertoef nie, dien slegs as oornagplek.

Else U - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable overnight stay on my way to the Cape.

Comfortable stay, good midpoint to break, all amenities needed for self catering provided. Not sufficient space for a longer stay.

Jannes F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jannes F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geen warm water in oggend nie.

Rose Cottage's terugvoer

Ja Jannes,
So is dit maar met solar geysers in die winter. Voor ek solar geysers in al my eenhede ingesit het, was ons Eskom krag rekening so hoog dat ek 'n besluit moes maak. Sluit al my gastehuise oor skakel oor na solar. Mens moet maar verstaan, in die winter het jy 'n keuse on of in die aand, of in die oggend warm water te hê.
Jammer vir die ongerief, maar dit gaan maar so bly so lank as ek die gastehuise besit.
Hoop ons sien jou weer.
Groete
Robin (einaar)

Rose Cottage
Michelle D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Value for money overnight stop for a large group.

We were a group of 5 adults and 2 children (one being under 2 years old). Johan and his wife were great hosts and we were warmly received. The first cottage we stayed in could sleep the lot of us, but there are two sleeper couches in the lounge, one being very uncomfortable as the mattress is quite thin. Also, the sleeper couches do not have electric blankets and as the area is large and open plan the small heater that was there made no difference to the temperature. It was very cold in the lounge. On our second stay we were split into two cottages which was great and our stay was wonderfully comfortable. Note that the geysers are solar so if too much hot water is used at night, there is no hot water the next morning.

Rose Cottage's terugvoer

Thanks for your positive review Michelle. Much appreciated.
Regards,
Robin (owner)

Rose Cottage
Morne S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Morne S
Gesin met tieners

Netjies, skoon en voorsien aan die behoeftes vir 'n oornagplek.

Ek kan die plekkie aanbeveel vir die reisiger wat net 'n oorslaapplek benodig.

Susan V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Ontvangs was hartlik. Bed was gemaklik.

Het uitgerus gevoel, dankie.

Monique W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monique W
Saam met vriende

Skoon en goed toegerus.

Die kamer wat ons ontvang het, was nie wat ons bespreek het nie, siende dit nie twee enkelbeddens gehad het nie. Die eenheid was egter goed toegerus en skoon. Die area lyk nie goed nie, maar die eienaar het ons verseker dit was veilig en ons het geen probleme gehad nie.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and well equipped.

The room we were received was not what we booked as it did not have two single beds as requested. The unit was however well-equipped and and clean. The area did not look great, but the owner assured us it was safe and we didn't have any problems.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Dirk O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Ons het baie lekker geslaap en was goed ontvang. Sal beslis aanbeveel vir oornag.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Dirk, ons waardeer die terugvoer.

Rose Cottage
Lynette B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B
Saam met vriende

'n Heerlike plek om a reis Kaap toe te breek.

Sien sterre.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Lynette, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Robin

Rose Cottage
Johan T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal for a sleep over with everything required for a comfortable stay.

We were welcomed by Johan who went out of his way to even meet us at a nearby petrol station and escorted us to the guesthouse. We were then introduced to a very nice and clean unit, comfortable for two guests. Also approximately a 5 minute drive to the dam wall which was also a wonderful experience. Will definitively be considered on a next trip again.

Rose Cottage's terugvoer

Thanks Johan,
So pleased you enjoyed your stay and yes, Johan Lerm, the manager, certainly does go the extra mile for our guests.
I am truly privileged to have someone like him and his wife attending to our guests.
Hope to see you soon again
Regards,
Robin (Owner)

Rose Cottage
Aletta O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras met die lieflike huis - netjies met letterlik alles wat 'n mens nodig het. Die binnebraai was 'n bonus!

Puik - vriendelike verwelkoming - langs die pad ontmoet! Baie goed toegeruste, netjiese huis. Ons het heerlik gebly.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie, Aletta.
Groete,
Robin

Rose Cottage
Micheline B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheline B
Saam met vriende

Beautifully clean and neat with a warm and friendly welcome by Johan.

We were very satisfied with the accommodation. It was clean, spacious and neat and we had secure parking for all our vehicles. Rose Cottage is situated close to restaurants and shops and although there is no view of the dam, the neighbourhood is peaceful and quiet and it's a short drive to see the dam and its surrounds. Due to the solar geyser, you have to let the shower water run for quite some time, but when it heats up you are sure to have a steaming hot bath or shower. Thank you, we had a lovely stay!

Lizette K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette K
Gesin met klein kinders

Die plek lyk nie soos op die foto's nie.

Die bad het nie 'n prop gehad nie en die storie binne die bad was hopeloos te groot. Die water het die hele badkamer vol geloop. Die foto's is ook out dated. Die plek lyk nie soos op die foto's nie.

Rose Cottage's terugvoer

Hi Lizette,

Thanks for your constructive review.
I have with urgency sent my maintenance team to resolve these issues and they have restored it to its correct function ability
Hope to see you again.

Kind regards,
Robin van den berg (owner)

Rose Cottage
Richard H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Enkelreisiger

Lieflike rusplek.

Goeie plekkie om te ontspan en batterye te herlaai. Netjies en rustig.

Carol E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol E
Gesin met klein kinders

Awesome service & beautiful place.

Johan is a very friendly & efficient man. We loved our cottage. Beautiful place.

Trynko M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trynko M
Gesin met klein kinders

Akkommoderend!

Baie tevrede met die diens. Ons was gratis na 'n beter kamer opgegradeer toe die eienaars sien ons het klein kinders en daar word gebou en gebreek naby die eenheid wat ons sou gebruik het.

Budgie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Budgie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek om te bly.

Baie aangename verblyf inderdaad. Die gashere was baie gaaf en vriendelik. Het ons gratis opgegradeer.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

A lovely place to stay.

A very pleasant stay indeed. Hosts were very nice and friendly. Upgraded us or free.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Izak Petrus O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izak Petrus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Ons was vriendelik ontvang en kon 'n goeie nagrus geniet.

Sonja B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was perfek.

Pragtige plekkie, skoon gemaklik en rustige. Als wat mens nodig het tot jou beskikking.

Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie Sonja, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Robin en Johan

Rose Cottage
Karin V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met tieners

Uiters netjies en goed teogerus.

Eenheid was uiters netjies en werklik baie goed toegerus. Daar is meer as voldoende eetgerei met toerusting om enige maaltyd mee te maak. Dis baie gerieflik met 'n braaier, klein lapa en swembad alles bymekaar.

Maretha F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was 'n lekker aand. Johan en sy vrou is baie behulpsaam en altyd beskikbaar. Het ongelukkig my 2 verekussings van die Hexrivier daar vergeet.

Charles C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was comfortable and clean. People very friendly.

I enjoyed my stay. The chalet is comfortable and clean with everything we needed. The aircon was much appreciated. Water was nice and hot. We will recommend Rose Cottage to our friends.

Rose Cottage's terugvoer

Thank you, Charles, hope to see you soon again, safe travels

Regards
Robin and Johan

Rose Cottage
Odelia V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Odelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur.

Netjies, maar klein. Woord "cottages" is verwarrend. Daar is geen cottage. Dit is 'n ou huis wat in 3 eenhede verdeel is. Geen muur tussen eenhede, net 'n houtkas. Kon als hoor wat bure doen. Prys net vir bed, is te veel gevra. Is ook vêr van die dam geleë.

Rose Cottage's terugvoer

Hi Odelia,
You were in our Rooibekkie unit in the Rose Cottage complex. The name Rose Cottage was carried over from a small house that I bought in 1994 and later sold.
We planted 18 long stem ice white roses when I moved from the old house to this new premises and these roses were stunning and reflected somewhat validation to the name.
However, with the extreme drought and water restrictions in 2017/18 and the current heat wave, these roses have mostly died and have left me in a rather embarrassing position in terms of the name of the complex.
I don't really want to change the name so I will need to re-visit the planting of more roses and hopefully restore the complex to its former beauty.
This is the worst drought and heat wave that I have ever seen and it is taking its toll on all the gardens in the Gariep Dam Village.
Hope it rains soon.
I will investigate and see if I can do something about making the Rooibekkie unit more sound proof.
Hope to see you again.
Kind regards,
Robin

Rose Cottage
Joey B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joey B
Gesin met klein kinders

Fotos op webblad misleidend.

Dit is 'n netjiese plekkie, maar nie vier ster waardering werd nie. Nie veilig volgens die eienaar nie, geen motorveiligheid en motor moes volledig afgelaai word vir 'n oornag. Te hoog geprys.

Rose Cottage's terugvoer

Hi Joey
The photos on TravelGround and LekkeSlaap have been checked, re-checked and checked again and again and they bear a true reflection of the unit you have booked. I therefore cannot see why they would be misleading. You need to be more specific, tell me what photo you feel is misleading and I would then be able to give you an answer.
I am the owner and I can't recall speaking to you in terms of the security of the unit. We are not JHB and don't have high fences and all the security of larger cities, such are the homes and guest houses in the "platteland"
I am pleased you found the unit to be neat.
You are always welcome back.
Regards,
Robin van den Berg
Owner

Rose Cottage
Karin K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin K
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig gehad het.

Vriendelike ontvangs, baie dankie.

K H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
K H
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Nie soos dit geadverteer is nie. Geen DStv nie. Foto's op die webtuiste is misleidend.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Disappointed.

Not what was advertised. No DStv. Misleading photos on website.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Rose Cottage's terugvoer

Good day K

When I get a review like yours, I like to investigate and report back to you.
We have been very careful about photos that we display of our units and constantly monitor and update them. One of my staff members, Karen, will contact you personally and ask you where you found this misleading photo's

We have just replaced all our DStv EasyView decoders across all our guest houses, with the HD OpenView decoders. We find they have better movie channels as well as better news and sports channels and they are forever being upgraded and new channels added.

We will have a peek on our website listing and ensure that this is rectified.
We will revert back to you shortly.
Kind regards,
Robin van den berg

Rose Cottage
Chris B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustige platteland.

Vriendelike ontvangs. Rooibekkie bied alles wat jy nodig het.

Hennie  - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie onrustig oor die bure.

Die bure was die hele tyd hoorbaar. Isolasie tussen die twee vertrekke nie voldoende nie.

Rose Cottage's terugvoer

Dear Hennie,

Excuse my reply in English. I will have a peek at this problem and see if I can resolve it. Please accept my apologies for the inconvenience.

Kind regards,
Robin van den Berg (Owner)

Rose Cottage
Tharina B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina B
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Heerlik oorgeslaap by Rose Cottage saam met 5 kinders van 8 jaar en jonger! Skoon swembad, spasie vir die kinders, toegeruste kombuis en braai-area en geleë naby aan die supermark. Ons ontvangs was warm en ons gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Thanna, ek is bly dat julle dit geniet het.
Ek sal vir Johan laat weet
Groete Robin (Einaar)

Rose Cottage
Piet L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie mooi skoon. Parkering is 'n probleem.

Alles baie mooi skoon. Goeie verwelkoming. Parkering net 'n probleem as al die eenhede bespreek is. Sal weer daar gaan oorslaap. Waarde vir geld.

Magda P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie Magda, kom gerus weer.
Groete,
Robin & Johan

Rose Cottage
Fazel A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fazel A
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam.

Ons was nog op pad toe hul ons skakel en vra waar ons was. Hulle het ons by die garage kom haal. Die beste diens ooit, en nie eers te praat oor die gesindheid nie. Baie dankie vir die voorreg om by Rose Cottage te kon oornag.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Fazel.
Groete,
Johan en Robin

Rose Cottage
Christa L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, veilig en alles wat nodig was daar en is bekostigbaar.

Sien sterre.

Hein B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit is 'n skoon, gerieflike akkommodasie met alles wat jy nodig het vir 'n stopover.

Sanette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Rose Cottage is 'n baie skoon en netjiese plek. Die parkering is ook veilig en dit was baie stil en rustig gewees. Wat ons opgeval het is dat die beddegoed pragtig skoon is en heerlik geruik het! Ons sal beslis weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Nico W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nico W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer verwag.

Op die oog af netjies! Badkamermatjies vuil. Bietjie onveilig gevoel!

Rose Cottage's terugvoer

Hi Nico,
Thank you for the tip about the bathroom mats, I have instructed immediate replacement.
We hope to see you soon.
Robin - Owner

Rose Cottage
Petro R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir een aand se oorslaap.

Was vriendelik ontvang. Rose Cottage, Rooibekkie was net wat nodig is vir oorslaap. Gariep se inwoners kom baie gasvry voor.

San-marie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie B
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en netjies.

Ontvangs was vriendelik, netjiese eenheid en rustig.

Gerald M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M
Gesin met klein kinders

Goeie oornag halfpadstop van Kaap. Skoon, gerieflik.

Skoon, veilige omgewing, rustige oornag, baie spasie vir klein kinders om in te speel. Gemaklike verblyf met alles wat jy nodig sal hê. Vriendelike eienaars wat alles in die huis uitwys voor jy ingaan.

Lerina L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina L
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit was rustig en gerieflik.

Marlin V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlin V
Enkelreisiger

Vereiste voldoen.

Baie behupsaam. Baie betrokkenheid vanaf diensverskaffers. Ek is deurlopend op hoogte gehou en het inligting ontvang van hoe om vanaf N1 my verblyf gerieflik en gemaklik te laat plaasvind. Volledige begeleiding en instruksies is op 'n logiese en verstaanbare wyse oorgedra en 'n netjiese, skoon eenheid het my ingewag. Na 'n rustige nag kon ek my reis die volgende oggend voortsit.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Marlin
Johan en Robin

Rose Cottage
Samah C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samah C
Gesin met tieners

An awesome place to be in Gariep Dam, super clean and cozy place, great location ans amazing host.

See stars.

Liteboho M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liteboho M
Saam met vriende

Planning to bring my family with children before year end.

I find the place so attractive, clean and quite.

Lelani K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani K
Gesin met klein kinders

Gerieflik en 'n lekker oorslaap-plekkie.

Baie gerieflik en gemaklik. Plekkie was mooi skoon en tuin is baie aanloklik. Dalk net bietjie aandag gee aan die badkamerarea. Verder geen foute gevind.

Tom P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die netheid van die eenheid binne het baie beïndruk.

Ons 3de besoek aan Rose Cottage en weereens beïndruk met die netheid binne die eenheid. 5 sterre. Buite om nie so aanvaarbaar om te ontspan nie, behalwe vir die swembad. So 2 sterre vir buite.

Marlene L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gerieflik!

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en vir die moeite wat Johan gedoen het om ons by die naaste winkelkompleks te kom haal. Ons het in Rooibekkie tuisgegaan en was beïndruk met die netheid en gerief van die kothuis, dit beskik oor meer as wat jy regtig benodig. Het ook die rustigheid geniet. Sal beslis weer hier tuisgaan!

Johan H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Sal baie beslis weer van die behuising gebruik maak.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Johan.

Robin

Rose Cottage
Shireen A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen A
Gesin met tieners

Very comfortable stay.

We stayed for night was clean and comfortable all that was needed for an overnight stay, wish we stayed stayed longer!

Rose Cottage's terugvoer

Thank you, Shireen. Perhaps next time you should stay a couple of extra days, as there are lots to see and do around the Gariep Dam.

Kind Regards,
Robin (Owner)

Rose Cottage
Woutrine F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Woutrine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A good one night stay on your travels.

Was good value for the money.

Madga P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madga P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n kom weer en kan dit definitief aanbeveel!

Waarde vir geld, alles was skoon en netjies. Definitief 'n kom weer!

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Magda.
Groete
Robin

Rose Cottage
Kirchner Eiendomme K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirchner Eiendomme K
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut fantasties.

Ons het daar oornag met ons deurreis en met ons terugkoms, en was baie heerlik gewees.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Johan, wardeer jou mooi resensie.
Groete
Robin

Rose Cottage
Liesl L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en skoon! Johan was baie hulpvaardig! Beddens uitstekend na lang dag.

Flo S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flo S
Saam met vriende

Very high standard.

Just something small to keep in mind - it would be nice if you could upon the booking being confirmed that a mention be made that some of the sleeping would be on sleeper couches and not on beds.

Hans B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hans B
Gesin met tieners

Nie waarde vir geld nie, ek sal niemand aanbeveel om in Gariep te oornag nie, die waarde vir geld verblyf kan by omliggende dorpies gevind word.

Mens leer nie dat wat jy op internet sien (foto's) nie noodwendig die realiteit is nie! Verder, die verblyf in Rose Cottage was aangenaam omdat die plek netjies is - maar dit is al, vakansiegangers word uitgebuit omdat hulle moet vat wat hulle kry! Met ons terugkeer het ons vir dieselfde bedrag in 'n stylvolle eenheid geslaap, bed en ontbyt ingesluit - nooit weer sal ons by "Die Dam" oornag nie en dit is die boodskap wat ons sover moontlik sal versprei. Mens is altyd bereid om te betaal vir 'n sekere standaard - ons reis baie en ons weet waarvan ons praat, hierdie was 'n manier om te skep solank die feesseisoen 'oop' is, laat ander reisigers maar in die toekoms deur hulle ore betaal vir 'n bed om in te slaap, ons sal beslis nie. Ons hét 'n evalueringsvorm voltooi, maar vir goeie rede is dit seker nie ingedien nie. Kliëntetevredenheid is in kort wanneer 'n kliënt se behoefte en verwagting aangespreek word, nie net jou behoefte nie (om slaapplek te kry nie), die plek is netjies en skoon en alles het gewerk wat moes gewerk het, maar waarde vir geld was dit beslis nie! Die foto wat ook van "Rose Cottage" geplaas word, is absoluut misleidend. Al hierdie dinge kan ek sê as 'n Direkteur in Gehalteversekering met 'n doktorskwalifikasie daarin!

Rose Cottage's terugvoer

Goeiedag Hans,

Dankie vir jou terugvoering, Ek vra om verskoning indien jy nie die verblyf geniet het nie. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak en het daarom juis vir julle verblyf as 'n vergunning teen 'n 40% persent afslag gebied. Alle inligting en fotos vertoon reg en is onlangs opgedateer op die webblad.

Heerlike dag verder

Rose Cottage
Yvonne E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit was wonderlik! Geen klagtes! Baie dankie!

Eddie F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie F

Ruim, gemaklik en skoon - alles wat ons nodig gehad het.

Goeie ontvangs. Het lekker gebly. Baie plek. Alles wat ons nodig het. Sal weer daar bly. Koste-effektief.

Bertus G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek se warm waterstelsel is nie op standaard nie. Geen warm water met ons verblyf nie.

Waarde vir geld. Kry aanvullende stelsel vir warm water.

Rose Cottage's terugvoer

Hi Bertus, omdat ons net solar geysers het, kry ons omtrent 10 tot 14 dae in n jaar wat die water nie baie warm is nie.
Normaal is dit omdat dit omweer was.
Jammer oor die ongerif.
Maak asb kontak met ons kantoor vir n free stay voucher.

Groete,
Robin van den berg

Rose Cottage
Charl M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam.

Kamer was baie skoon en netjies met al die nodige geriewe vir selfsorg. Nie Gariepdam uitsig nie. Beperkte TV kanale. Kan etes geniet by Tjaila Restaurant.

Madelize K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is goed om daar te bly wanneer jy na Kaapstad reis.

Die verblyf is goed vir om oor te slaap en van daar af na nabygeleë plekkies te ry.

Nigel R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious cottage with everything!

Met by Johan and guided to the cottage at night with detailed introduction to the cottage one cannot be but impressed by the high standard of cleanliness furniture and accessories to hand. A great, too short a visit.

Rose Cottage's terugvoer

Thanks Nigel
Regards Robin (Owner)

Rose Cottage
Linda M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons was gul ontvang. Plek baie netjies en veilig. Toe daar probleem met stortdeur was, was ons na 'n ander kamer verwys sonder enige ekstra koste vir ons. Alles was baie netjies en skoon.

Ria B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike afpakplekkie na 'n lang dag op die pad.

Ons het lekker gebraai en kon 'n rustige nag in 'n mooi skoon en netjiese kothuis geniet. Die ontvangs en hulp van die bestuurder was uitstekend.

Rose Cottage's terugvoer

Dankie Ria, ek waardeer dit.
Robin

Rose Cottage
Frikkie L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frikkie L

Ons was 4 volwassenes in Swallow en dit is heeltemal te duur vir so 'n beknopte plekkie.

Heeltemal overpriced! Die advertensie en ook 'confirmation letter' is baie misleidend. 'n Volledig toegeruste kombuis met eetkamer en sitvertrek is niks meer as 'n 3x3 m vertrekkie nie. Alles is so beknop. Die privaat buite badkamer is nie vir gaste se gebruik nie. Die splash pool is onder reperasie! En glad nie so privaat en romanties soos die prentjie dit laat klink het nie. Hierdie is niks meer as 'n baie duur oornagkamer nie. Ek sal dit beslis nie aanbeveel nie!

Rene V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Het 'n heerlike nagrus gehad.

Ons het slegs oornag, maar wens dit kon langer gewees het. Ons het 'n goeie nagrus gehad met heerlike beddens en beddegoed, als was skoon en was beslis waarde vir geld, sal enige een aanbeveel om daar te oornag of uit te span. Baie dankie ook aan Johan wat so vriendelik en hulpvaardig was.

Rose Cottage's terugvoer

Thanks Rene.
Ek het vir Johan jou mooi review gewys en hy se "dis n' groot plesier!"
Groete,
Robin

Rose Cottage
Naveen A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naveen A
Gesin met klein kinders

Calm and nice stay.

A good, calm place to stay. On arrival the check-in was comfortable and we received a warm welcome. We stayed in self catering apartment and kitchen amenities were nice.The venue was comfortable, it was well maintained, safe and clean. It had covered parking and overall stay was good.

Rose Cottage's terugvoer

Thanks for the nice review Naveen.
Glad you enjoyed your stay. If you decide to stay with us again, please make contact the reservation office as we will give you a 10% discount on your next stay.
Regards
Robin

Rose Cottage
Nico V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Geen klagtes. Plek was skoon. Parkering onder dak was net 'n bietjie knap.

Lizanne O - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek op pad na ons vakansie destinasie.

Ons het heerlik oornag hier. Baie vriendelik ontvang en die restaurant wat vir ons aanbeveel was, was definitief die moeite werd. Rose Cottage sal ons definitief weer sien.

Rose Cottage's terugvoer

Baie dankie Lizanne.

Groete,
Robin van den Berg (Eienaar)

Rose Cottage
Attie N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Attie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is baie gerieflik, maar ek glo nie jy kry waarde vir geld nie.

Met ons aankoms moes ons wag vir iemand van buite om te kom oopsluit. Die kamer was vol miere. Vir die tarief dink ek ons kon beter kry maar omrede dit 'n baie besige naweek was a.g.v. Angus se storie in Bloemfontein moes ons dit ongelukkig maar vat. By ander gastehuise is daar opsies vir ontbyt of kontinentale ontbyte word ingesluit teen dieselfde tariewe. Daar is geen DStv beskikbaar nie.

Rose Cottage's terugvoer

Hi Attie,
Unfortunately it was our high season rates, when accommodation is in demand. We only offer self catering stays as there are so many restaurants, hotels and resorts that offer good inexpensive breakfasts. We have arrangements with one in particular and we could have referred you to them, if you asked.
Our winter special are half the rates.
I have been all around South Africa and have found our rates well below other established self catering guest houses.
Sorry about the ants, they are certainly a nuisance at Gariep Dam and we try our best to get them under control.
We hope to see you again.
Robin

Rose Cottage
Peter P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Gemaklike verblyf in 'n goed toegeruste en skoon kothuis.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable stay.

A comfortable stay in a well equipped and clean cottage.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Rose Cottage's terugvoer

Thanks for the nice review Peter.

Rose Cottage
Gert D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Baie goeie diens. Sal beslis weer bespreek.

Cobus B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was te kort daar om behoorlik terugvoering te gee.

Enigste probleem wat ons beleef het was dat krag af was op die dag van vertrek en kon sodoende nie die stoof gebruik om vir ons ontbyt te maak nie.

Rose Cottage's terugvoer

Ja Cobus, ons Vrystaatse dorpies het darem baie probleme met krag onderbrekings. Daar gaan dae verby wat ek wens ek het my eie krag opwerk generaters gehad. Wat kan ek sê? Dankie darem dat jy by ons gebly het. Groete Robin

Rose Cottage
Hannes D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie ons beste oornag nie.

Die kontakpersoon by Rose Cottage was foutief en moes ons straat op en af soek om in te kom. Gevolglik was die eienaar maar bra ongeduldig. Die "prefab" mure is báie dun en jy hoor álles wat langsaan aangaan. Dit is beslis nie B&B soos geadverteer nie maar net "self-catering". Ons sal nie weer daar gaan bly nie.

Rose Cottage's terugvoer

Hi Hannes, jammer vir die ongerief, ons het 'n "stand-in" bestuurder vir hierdie aand gehad want Ronnie was siek in bed met griep.
Ons kan vir jou 'n "free-stay voucher" aanbied en hopenlik sien ons jou weer.
Belowe, dit sal beter gaan volgende keer.
Groete Robin (eienaar)

Rose Cottage
Mimi S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi S
Gesin met tieners

Skoon, heerlik, veilig en gasvry.

Ons was hartlik ontvang, die venue was gerieflik, versorg, veilig en super skoon en met alles wat ons nodig gehad het vir 'n selfsorg braai.

Gollie J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gollie J
Gesin met tieners

What a nice surprise! Well furnished for self catering and a nice environment!

What a nice surprise in the middle of my journey! However not in view of the dam, it is a welcome overnight or even a weekend house which, in our case, catered for the family. The house was well furnished and catered for all our needs. I will definitely stay there again!

Retha L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha L
Gesin met tieners

Lekker stop vir moeë reisigers.

Lekker skoon, ruim verblyf met lekker splash pool - 'n lafenis vir 'n moeë reisiger.

Anton V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anton V
Gesin met tieners

Vriendelike diens en vinnige terugvoering, maar die gebrekkige fasiliteite en min privaatheid stel teleur.

Die diens was vriendelik en baie tegemoetkomend, ongelukkig het die fasiliteite nie aan 'n billike verwagting voldoen nie. Die kamers is nie baksteengeboue nie, eerder tydelike eenhede. Dit beteken dat die skeiding tussen gaste letterlik plankdun is en alle geluide hoorbaar is. Dit is nie aangenaam om die volle besonderhede van die argumente (met al die nodige kru taal) van die gaste langsaan deur die nag te hoor nie. Die stort maak gebruik van 'n laedruk solar-verwarmer, wat beteken die waterdruk is laag en baie sensitief. Tog kan dit aanvaar word in 'n area wat gebuk gaan onder 'n knellende droogte. Die klam handdoeke op die gastebeddens, is egter minder aanvaarbaar. Dit het gereën voor ons koms, maar dan kon daar 'n plan gemaak word met 'n tuimeldroër. Vir die prys wat jy betaal, verwag mens beter fasiliteite. Jammer, ek sal nie Rose Cottage aanbeveel nie.

Helgard D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helgard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het vir my vanaf Rose Cottage na Suikerbekkie geskuif, omdat dit nie rolstoelvriendelik was nie.

Kan nie ja of nee sê nie, want ek het nie daar geslaap nie.

Japie L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5