Rose Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rose Cottage is in KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is 'n goeie basis vanwaar die Midlands Meander en verskeie besienswaardighede verken kan word.

Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n aparte toilet vir gaste. Daar is ook 2 spaar matrasse vir twee ekstra gaste.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel vir kouer aande en 'n TV vir vermaak.

Verder is daar 'n groot patio met braaigeriewe waar gaste saam kan kosmaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Rose Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rose Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za