Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Helen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Die gasvrou het aan alles gedink om die lewe maklik te maak in 'n gastehuis. Pragtige tuin en baie netjies. Het my labrador saam gehad en sy het dit net so baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johane V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en baie mooi.

Fantasties toegerus en fantasties geleë. Baie goeie host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Tuiste weg van die huis.

Heerlike kuierhuis. Alles wat 'n mens nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Mooi en gerieflike huis met groot erf vir kinders om in te speel. Gerieflik geleë om vandaar die Midlands te verken.

Huis volledig toegerus en met alternatiewe kragbron om die ligte aan te hou gedurende loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jared D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared D
Saam met vriende

Very well kept and perfect location. 100% would recommend.

Owners were very helpful and replied within minutes. The house was clean and well kept. Everything one might need for self-catering was available. Garden was well kept as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie H
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike verblyf. Het net 'n bad gemis.

My kleindogter van 2 kan nog nie regtig stort nie, sou daarvan gehou het as daar 'n badjie was waarin sy kon bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottage se terugvoer

Beste Marie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het ñ klein opslaan badjie beskikbaar spesiaal vir klein kinders.
Ons het gehoop dat ons WhatsApp groep ñ kanaal sou skep om enige hindernisse of ongerief vir julle uit die weg te ruim. Ons sou met graagte julle wou help en sal graag ook wil verneem hoe ons, ons diens kan verbeter.
Nietemin, dit was aangenaam om julle te huisves. Geseënde Paastyd vir julle.
Groetnis
Clarissa & Lu

Rose Cottage
Sone C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sone C
Gesin met tieners

What a lovely place.

So beautiful! And peaceful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew B
Saam met vriende

Convenient, beautiful and well maintained garden.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Saam met vriende

Wegbreek vakansie vir 2 couples.

Rose Cottage is pragtig. Ons dink die yskas-vrieskas en Weber moet dalk vervang word. Res van plek was amazing. Sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicci L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci L

A perfectly positioned cottage which is well worth a visit!

We highly recommend staying at Rose cottage and will most definitely return soon. Incredible value for money, hosts went out of their way and were so hospitable. It is very well positioned for a midlands visit and is so comfortable. We especially enjoy the beautiful garden and large verandah!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire S

Comfortable cottage, beautiful location.

Quaint cottage, gorgeous garden verandah view. Perfect location for Midlands Meander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elane V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elane V
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

Perfect location in Midlands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met vriende

Pragtige, netjiese cottage in 'n lieflike tuin en omgewing!

Dis sentraal geleë en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rose Cottage se terugvoer

Dankie Ronel,

Julle was wonderlike gaste. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.

Rose Cottage
Linda S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S

Heerlik en voel soos 'n tuiste.

Het die huis geniet. Dit is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Net een badkamer vir 6 mense is 'n bietjie van 'n probleem en die badkamer het net 'n stort, groot probleem met 6 maande oue baba.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania D
Gesin met tieners

Was heerlik. Plek is netjies en het al die geriewe.

Sal beslis weer daar boek. Baie lekker. Al die geriewe moontlik - het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie P
Gesin met klein kinders

An absolutely lovely venue.

My children and I arrived on the Friday, with my husband and mother in law joining us on the Sunday. It was a cold weekend, but the cottage had everything we could imagine. We were warm and cosy. The children had fun. The lounge cupboard is filled with games and chess for the children, which they did enjoy. The full equipped kitchen was amazing. Lu was an absolute honey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lotheni-rylaan 1, Nottingham Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIo2NDhBSb1gfJI7GNgam8kz5pfvJ6q8VriVui1ak2PE3xICk8w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 1 Lotheni Drive Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.352762842898 29.982232975017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem