Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottages

Die Stal
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid, tussen die wingerde was eens die perdestalle wat nou omskep is vir as beeldskone akkommodasie. Dié afgesonderde kothuis het 'n oopplan-leef- en -eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Daar is 'n groot kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het 2 en suite-kamers, die eerste met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers lei na die sentrale leefarea en elkeen het 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kothuis het 'n patio, 'n privaat plonspoel, houtdek met sonstoele en 'n braai-area vir luilekker somersdae. Hier kan jy die beeldskone uitsigte oor die omliggende berge geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Wingerd
Vanaf
Vanaf R4 300
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat dubbelverdieping-kothuis is tussen die wingerde en bied asemrowende berguitsigte. Op die grondvloer is daar 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met 'n en suite-badkamer. Daar is nog 2 enkelbeddens en 'n badkamer op die tussenvloer. Albei slaapkamers het ondervloerse verhitting vir kouer aande. Daar is 'n leefarea onder met gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel, 'n eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die veranda omvou die kothuis aan 3 kante vanwaar jy die beeldskone uitsigte kan geniet. Hier kan jy sit en die bure se perde se kaperjolle dophou of swem in jou privaat swembad en sit terug op een van die sonstoele op warm somersdae. Daar is ook 'n daagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Barn
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gate en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kaggel, eetarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. The Barn is geheg aan die eienaar se huis en slegs beskikbaar wanneer die eienaar nie tuis is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2eb28d02678b08ef0469bc67684e228fd8bacf8ac3f73e64d5a6fe654a7d3bebe85c605e59841a4279123a181319c3c2738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Verdyun Road/Pad Verdun Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.925695700652 19.127680818455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem