Rose Mountain Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D183, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rose Mountain Cottage is tussen die Mount West-heuwels geleë en beid selfsorgverblyf in Mpumalanga. Die verblyf is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en bied 'n intieme wegbrek aan 'n paartjie of vriende wat in 'n rustige omgewing wil ontspan.
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met uitsigte op die pragtige hooglande van die Drakensberg, 'n houtvuurkaggel en gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n stoof, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste.
Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- D183, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Midlands Meander KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D183, Mount West, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal