LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rose Tree | LekkeSlaap
+18

Rose Tree

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rose Tree is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal geleë en is slegs 10 minute se ry vanaf Universiteit Kaapstad en Nuweland Rugby- en krieketstadion.

Dié eenheid is ruim, het ’n privaat ingang en ’n oopplan-uitleg. Die slaaparea het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie langsaan het ’n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie op die toonbank, ’n ketel en broodrooster.

Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel, agter veiligheidshekke. Daar is ook sekuriteitskameras op die perseel. Rose Tree is ook sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf Cavendish Square-winkelsentrum, Kenilworth Renbaan, Nuweland-woud en ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Rose Tree is binne 10 km vanaf die Rhodes-gedenkteken, Kirstenbosch Botaniese Tuin en Groot Constantia Wynplaas. Clifton se vierde strand, Tafelberg se kabelkarretjie, die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe is net 20 km daarvandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Rose Tree sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Rose Tree
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Argyle-weg 18, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNjM5NjQ3LTUyMzAtNDlmOS1iYzllLTU1NGJkYTA1NmU3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 18 Argyle Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.972769 18.475553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!