Rosedene 4
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitzlaan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein.
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die slaaparea het 'n dubbelbed. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en toilet toegerus. Die sitkamerarea het 'n dagbed en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv.
Noemenswaardige plekke in die omgewing sluit die Mimosa Mall, Mediclinic, St Andrews-skool, Grey College-skool en die Universiteit van die Vrystaat in.
Slaapplek
’n Bespreking by Rosedene 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- President Reitzlaan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rosedene 4 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitzlaan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Geen kinders onder 18